LEERDER: MUIS
STANDERD: SUB A
Dit is met groot genot dat ons u kind MUIS, se rapport aan u bied.
Dit is met nog groter genot dat ons u kan meedeel dat Muis volgende
jaar ‘n leerder van Sub B sal wees.
Muis was ‘n werklike voorbeeldige leerder en ‘n voorreg om haar in die klas
te kon he. Hierdie hondjie is hoogs begaafd en erg intelligent. Gemeet aan
die huidige president van RSA, wat slegs ‘n F kon behaal, is Muis dus ‘n
geskikte kandidaat om die presidentskap oor te neem!
Geteken op 14 Desember 2011 deur Muis se klasonderwyseres,
mejuffrou T. EEF
Muis sal verseker ‘n beter president wees
Bwhahahaha! Muis vir President!!!!
You go girls!
wie weet wie gevry moet word voor ek weer eposse kry van wanneer iemand comments los? daai funksie het net verdwyn, en ek het gaan kyk, die opsie is gekliek.
Eers ‘n gorilla….. dan ‘n padda….. en dan ‘n muis!!! hahaha
Mooi so Poelieshonkie!! ek is baaaaaaie trots op jou!! *mwah*
‘n Voorspoedige, wonderlike Nuwe Jaar vir jou! ♥♥ xxx