Tuiste » Skoor Bek » Tag: 5 deur jou ore – Deel 5

Tag: 5 deur jou ore – Deel 5

Ave Maria.

Sonder aanloop.  Sonder verduideliking.  Sonder verskonings.

Soos ‘n waterval.  Waarvan jy die enigste besoeker is.  So suiwer.  So mooi

Daar is verseker baie vertolkings van hierdie liedjie, verskillende beats, verskillende wysies.

Doloris (Cranberries) en Pavarotti het ‘n vreeslike roerende vertolking daarvanaaron gedoen, maar my ultimate, hardroerendste sanger wat hierdie lied sing, is Aaron Neville.

Ek het sy stem die eerste keer gehoor dartel deur die note, met die end credits van die fliek ‘Alive’.

Die aangrypende verhaal wat op die silwerdoek saamgevat is, saam met sy bitter unieke stem, het ‘n breindraadjie geshort in my skedel, en my verewig gehook op daardie verwerking.

Die mooiste is om in ‘n doodstil, pikdonker huis te le, op die naat van jou rug, met Aaron Neville se Ave Maria in jou ore.

Net jy en die musiek.

My 5

(en ek het nie eens by Sophie B. Hawkins, Sheryl Crow, Melissa Etheridge, Beth Hart of Sarah McClachlan, Joshua Radin, Madeleine Peyroux of Luz Casal uitgekom nie…)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s