Tuiste » Skoor Bek » Vaarwel Vrijheid 3!

Vaarwel Vrijheid 3!

image002

Mag die vroegoggend son sag op jou skyn

Mag ‘n reenbui jou laat smile omdat jy skielik water gaan inlaat op die bestuurder se regterbeen

Mag jou enjin altyd sterk dreun

En mag jy met respek behandel word

Vaarwel Vrijheid 3 – jou naam is ewig op my lewenspad uitgraveer

2 thoughts on “Vaarwel Vrijheid 3!

  1. Niks Jaco! Die lewe gaan aan, prioriteite verander. Jy weet mos… En Vrijheid 4 is nie so vergesog as wat dit nou mag klink nie. Ek jeuk gewoonlik sommer gou vir ‘n ander Landy. Hierdie keer wil ek ‘n army kleur ene kry. Of maak. Hou dop.

    Ek het darem nog vir Vrijhied 1! Dis net 2 en 3 wat nou op ‘eie bene’ staan😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s