Tuiste » Skoor Bek » Vir Dubbel die 2de letter na die A

Vir Dubbel die 2de letter na die A

As almal dan ‘n Zoid sou wees:  woeswild op die snare

Wie sou die woorde vleuels kon gee, en sing vir die res van skare?

Jou woorde skryf jy uit jou hart

Kitaar styf aangedruk

Ek kan hoor jou lewe loop ‘n pad

en in jou stem le daar ‘n skat!

Nevermind die band ou girl

Tune jou eie beat

Onthou net as jy eendag famous is,

dis skinnerwaardig as jy cheat!😆

5 thoughts on “Vir Dubbel die 2de letter na die A

  1. /me pik ‘n traan
    Jy, Skoortjie, is die eerste Iemand wat vir my ‘n versie geskrywe het.
    Bless your sweet soul x

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s