Tuiste » Skoor Bek » Net Schalk Burger kan!

Net Schalk Burger kan!

Ou grappies, maar so kort voor die naweek is dit miskien nie sleg om bietjie te smaail nie!  En daar is net EEN Bokspan met so ‘n man!  Al maak hy my nervous met sy passes…

sbWhen Schalk Burger  does a push-up, he isn’t lifting himself up; he’s pushing the Earth down.
 
When Schalk Burger  goes swimming he doesn’t get wet, the water gets Schalk Burgered.
 
When the Tokoloshe goes to sleep every night, he checks under his bed for Schalk Burger.
 
Schalk Burger  counted to infinity – twice.
 
Schalk Burger invented every colour. Except pink. Percy Montgomery invented pink.
 
Schalk Burger’s hand is the only hand that can beat a Royal Flush.
 
Schalk Burger gave Mona Lisa that smile.
 
Schalk Burger can slam a revolving door.
 
Some kids p*ss their name in the snow. Schalk Burger can p*ss his name into concrete.
 
Schalk Burger’s calendar goes straight from March 31st to April 2nd; No-one fools Schalk Burger .
 
Schalk Burger  can speak Braille.
 
Schalk Burger’s tears cure cancer. Too bad he has never cried. Ever.
 
Superman owns a pair of Schalk Burger  pyjamas.
 
Schalk Burger  owns the greatest Poker Face of all-time. It helped him win the 1993 World Series of Poker despite him holding just a Joker, a Get out of Jail Free Monopoly card, a 2 of clubs, 7 of spades and a green #4 card from the game Uno.
 
Schalk Burger sleeps with a night light. Not because Schalk Burger  is afraid of the dark, but the dark is afraid of Schalk Burger .
 
Once a cobra bit Schalk Burger’s leg. After five days of excruciating pain, the cobra died.
 
Schalk Burger divides by zero.
 
When Schalk Burger exercises, the machine gets stronger.
 
Schalk Burger  doesn’t use pickup lines, he simply says, “Now”.
 
Schalk Burger can kill two stones with one bird.
 
Schalk Burger once devoured a whole wheel-barrow full of clay to prove to a friend that the expression “Sh**ing bricks” wasn’t just a figure of speech.
 
The only time Schalk Burger was wrong was when he thought he had made a mistake!

6 thoughts on “Net Schalk Burger kan!

  1. ok, Skoortjie – gaanit nog lank vat om oor Schalk te kom???:mrgreen:
    it’s been 10 days for crying in an ashtray!!!🙄 enough already!!

  2. Jissie maar jy BeeBee, is ‘n ongeduldige tante!

    Jy moet nou van jou Skoortjie iets weet: ek skryf nie meer oor skryf skryf is nie. Want dan praat ek nonsens. En ek is eintlik ‘n helluva serieuse mens. Gebreke en al.

    Maar daar’s vir jou ‘n nuwe stukkie gepost, en mind you, ek het nogal aan jou ook gedink gister. Jy en joune se travels vroeger die jaar. En of jy ook die MOOITGEITE raakgesien het.

    En toe het ek gedink oor hoe mooi jy Lisa se Kla4 gedoen het op jou CD – al is dit die een Afrikaanse liedjie wat ek absoluut HAAAAT, het jy dit reggekry dat ek weer daarna sal luister. Al is dit net JOU weergawe daarvan.

  3. Hi

    Daai is Chuck Norris grappies waar Schalk se naam ingesit is — wonner wat gaab gebeur as die twee vir mekaar kry. Sover ek weet speel Chuck Norris nie rugby nie…

  4. Jong Skoor, laat ek jou se, toe die Bokke gespeel het, het Schalk my baie, baie vies gehad, hy met sy “tackles”, hy moet oppas, hy gaan nog die Bokke ‘n “naam” gee! Ek het in een spel gewens hulle het hom nie gekies nie! Hy mag nou wel hierdie fantastiese ou wees, maar kyk, vuil spel hou ek net niks van nie, die Bokke speel nog altyd “skoon”..wel, relatief…en hy het amper dinge verongeluk. Jy moes my diekant sien rugby kyk het, my familie kyk meer vir my as die game! LOL!

  5. Nikita, ek wil so al voel of onze Schalkie se dae getel is, maar dan weer – wat sal die Bokspan wees sonder sy blonde moeilikheidmaker!

    Sy passes friek my so uit, my naels is altyd kis na ‘n game.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s