Tuiste » Skoor Bek » Ek wag vir jou reply

Ek wag vir jou reply

http://www.youtube.com/watch?v=9lp0IWv8QZY

Ek was stomgeslaan.  Miskien sal jy ook wees.

13 thoughts on “Ek wag vir jou reply

  1. Ek kan dit nie oop maak nie, maar ek sien dis oor Susan Boyle. Ek het dit al gesien as dit dit is. Baie nice! Sy het my verbaas. Wys jou net, don’t judge a book by its cover.

  2. “I’m 47 and that’s just one side of me” !!!

    Yes watch, dinge is nooit net wit en swart nie, oppas vir daai grys kant. 😆
    Ek het dit gesien maar kan dit weer en weer kyk, die uitdrukking op daai mense se gesigte was priceless!!!

  3. Ek kan dit ook met ‘n geruste hart ‘n 100 keer oor en oor kyk…. Ongelooflik… Ek lees iewers iemand het haar onder hande geneem en sy het ‘n make-over gehad… Dis eintlik sad, sy was so onskuldig spontaan…

  4. Ja Roer, dis haar optrede – probeer tog iewers ‘n oog hierop kry, want dis net regtig die moeite werd om dit self te sien gebeur.

    Sy het vir my ‘n ietwat van ‘n Sarah Brightman pitch in haar stem. Maar om dit te glo, moet mens jou oe toemaak wanneer sy sing, anders blur die ‘grys kant’ jou ore! Ek stem oor die mense se spontane verbaasde uitdrukkings, Wip.

    Pikkelik, trust nou die souties om haar onder hande te neem. Dit sal seker binnekort op ‘n BBC program te sien wees.

    Ek hoop sy bring dit nog ver. Ek koop voorwaar haar CD as dit die dag vrygestel word – daar is nie ‘n manier wat sy van die sang scene gaan verdwyn nie. Soos jy se Kaalvoet: amazing!

  5. Ek wag vir die wat gaan kyk het, wat gesien het, wat gevoel het.

    Soos dies hierbo reply het. Wat geraak was deur talent.

    Dis maar al.

  6. Ek is snaaks trots op haar – dis nie asof sy iets van my is nie . . . En ek is bly vir haar part.

    En ek is bly sy’t vir almal wat vooraf vir haar gegiggel het, ‘n vet toffie “gewys”. Dit sal hulle leer!

  7. oooo ja natuurlik skoor, sorry breinfloute, ja het vir jaar gekyk al ‘n paar keer en van haar gelees ook. dit is amazing. hulle moet ‘n CD maak sodat sy kan geld maak.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s