Tuiste » Skoor Bek » Gaan smaail man!

Gaan smaail man!

Terwyl ek my kragte herwin, sal ek julle laat smile op my jokes blog. 

Almal moet een of ander tyd kan lag – al is dit vir ‘n simpel grap. 

En ‘n bliksemse lekker blog vol jokes is nou een maal ‘n plek waar ek af en toe wil heen.

http://blixemseblog.wordpress.com/

7 thoughts on “Gaan smaail man!

  1. Mag jy dan nou weer lag??🙄
    Cool!! – en ons kan hulle punte gee in plaas van comments – soos in 1 uit 10, ja?? Of is 1 uit 3 beter?
    Of ‘n Haha tel 1 en ‘n ROFLMAO tel 5…
    Of – ag heng – of NIKS!! sal maar net gaan lees en giggel en then be on my merry way…

  2. Ehm dalk moet jy die comments maar daar sluit – ek wou nog altyd iewers ‘n comment-whore gewees het… I think I’ve found my niche there😉

  3. Dankie Maxie!

    Nee BeeBee, my binne steke en my buite staples sal skeur as ek lag. Jy moet my hoor hoes. ‘n Mossie doen beter! Ek scan dus nie regtig op die stadium die inhoud van die jokes nie, netnou sit ek met scars, of moet ek teruggaan vir herstelwerk!!!

    Rate met liefde. Ek dink 1-3, met 3 as moersnaaks sal werk. Uit 10 klink so na skool!!!
    😆

  4. Ek het nognie eens daarna gekyk nie, my aarde. Ek pass mos byna uit by die sig van ‘n naald – en believe you me, my gai is blou van al die inspuitings…

    Skoorlief het wel DIEP asem ingetrek toe die nurse die teaterpleisters afgetrek het, maar na genoeg aan my dat ek met ‘n skuins hou enige verdere kommentaar gesnoer het.

    Gister wou ek weet WAT dan die reaksie uitgelok het. Toe moet ek hoor die nurse gaan e.k. Vrydag STAPLES uit my haal.

    Ek wonder of sy gaan worry as ek effe dronk om 09:30 vir daai appointment opdaag! Dis immers hoe ek destyds al my piercings gekry het – effe dronk…

  5. Weet hulle nie in daai hospitaal van ‘n laparoskopiese eehhhmmm ingryping nie?? Hel!!! Mens kan dan deesdae al baba’s deur die oog vanne naald uithaal????!!! Wáárvoor het jy dan ‘n naeltjie gekry, hmmm??
    Og, vertel vannie piercings, toe??!!!
    /me skuif nader virre lekker giggel😛

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s