Tuiste » Skoor Bek » Solank jy kan lees!

Solank jy kan lees!

eskom

5 thoughts on “Solank jy kan lees!

  1. Jy ok Skoortjie??😯
    Erg Moerig??
    Gaanit help as ek vir jou 112 koekies bak??😉
    Kan ek maar net hier by die deur staan en loer???
    Wil jy ‘n drukkie hê?
    Nie?😕
    Ok… dan loop ekke maar eers weer…😦

  2. Ja, de bliksem in vir die inbrekers by ma-hul se huis wat my arme suster kaal besteel het.

    So ESKOM moet ook maar koes, veral met hulle diefstal van verbruikers, sodat hulle bonusse en karre nie agter bly by die van die parlementslede nie.

    Ai Jesus tog, wanneer gaan die land regkom?

  3. Ai, ek voel vir julle en my land! Wat kan ek sê, sit “hierdie” kant en voel magteloos. Al wat ons die kant kan doen -en doen – is om te bid en glo elke een van julle is veilig elke aand!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s