Tuiste »

I’m BAD, I’m BAD – you know it…

mj-300x225

This entry was posted in Ongeklassifiseerd. Bookmark the permalink.

29 thoughts on “I’m BAD, I’m BAD – you know it…

  1. Ek dare jou Boervrou, mail hulle en bevraagteken hulle moraliteit. Dis sommer stront dat ‘n molesteerder vereer en betreur word. Dis beter vir die mensdom dat so iemand dooi!

    Jaco, het jy gehoor hulle gaan hom smelt en lego blokkies van hom maak….dan kan die seuntjies ‘n slag met HOM speel!

  2. Eya, how did you tell when it was bedtime in the Jackson house? The big hand was on the small hand. Hy`s dood, niks sal nou weer dieselfde wees nie, dankie tog!

  3. Aaaaaa! Gaan kyk bietjie op bilxemseblog.wordpress.com vir daai Jackson grappie. Siesa.

    Hulle seg mos hysie van sy hart oorle nie, hy was in die children’s ward, busy getting a stroke.

    Say no more. Sjoes Skoor!

  4. Wee’ jy wie se moraliteit is netso betreurenswaardig as Jacko s’n self?? Die ouers van daardie kinders wat wel al klagtes ingedien het en buite die hof geskik het👿
    Wys jou net elke mens het sy prys, nê😦

  5. Daai, BeeBee, is mos ‘n moerse waarheid. Ek kon dit ook nie glo nie.

    As jy wou geld he, stuur jou kid na Jackson’s vir die nag…

  6. Nee. My dogters meen ook Michael gaan nie hemel toe nie. Ek egter meen dat hy in sulke enorme emosionele wat oorgeda is op die fisiese, pyn was, dat hy daaraan dood is. Sy kunstalent was te ‘n swaar vrag om te dra en hy het geen idee gehad hoe om dit te hanteer nie. Hy het so gesuffer en ja hy was vol vol vol van sonde, maar soos ek nou al weet, is dit deur suffering alleen wat mens spiritueel nader aan die Ewige groei. Al gebeur dit eers na jou dood. Ek self het nooit tyd vir hom gehad terwyl hy gelewe het nie en ek het ook nie nou tyd vir die sirkus wat sy materialisties korrupte familie van so ‘n armsalige se dood maak nie. Al wat ek weet is dat ook hy uiteindelik, vrede kan kry.

    Annora Eksteen

  7. Ja Annora, baie gaan nou geld maak uit sy dood – kyk maar.

    Dis soos Marilyn Monroe wat ook maar bokkerol gehad het, maar vandag, 47 jaar na haar dood, maak sy steeds geld vir mense! (sy was darem baie mooier)

    Ek dink nie MJ was at all ‘n rolmodel vir mense nie. Dis maar beter dat hy aangeskuif het.

  8. skoor,
    jackson is nooit skuldig bevind nie. ek berus my by die hof se bevinding, soos wat ons altyd doen in ‘n demokrasiese samelewing.
    ek het hom ook nie geken nie, en sou ook nie kon se wie en wat hy was nie.

    ek dink egter nie hy pas in die kriminele profiel in van ‘n pedofiel nie, wel van iemand wat dalk self gemolestreer is en toe kinderlik “regress” het.

    ek voel jammer vir hom

  9. Frankie, die molestering saak is vir groot geld, miljoene dollar, buite die hof geskik. As hy so onskuldig was, hoekom dan nie toelaat dat die hof hom onskuldig bewys nie?

    Hoeveel ouers en grootmense wat met kinders lol, herhaal die proses wanneer HULLE volwassenes is? Al daai statistieke probeer vind? ‘Pa het ma gemoer, so ek moer my vrou’ Daai tipe ding.

    Ek voel nie jammer vir hom nie. Hy was wanaangepas en ver van ‘n rolmodel.

    En toe hy verkondig: ‘I’m bad, I’m bad’ wou niemand hom glo nie! 😆

  10. Hahaha BeeBee, Rian v Heerden is die LAASTE een om te praat. Hy het al mense soos vuilis behandel op sy stupid talk show, dat ek my vir hom geskaam het.

    Waarom hy skielik geroepe gevoel het om iets oor MJ te skryf, sal net hy weet!

    Ek steur my al lankal nie meer aan hom nie. En ek weet daar is baie wat soos ek voel oor sy tipe joernalistiek en sogenaamde teatervertonings. (Hy en daai Yolanda girl van die Son is seker familie)

    As jy great reads soek, gaan kyk eerder by http://www.blogbb.wordpress.com
    😆

  11. Ek het daardie berig-link van BB net gescan..die eerste kwart/helfte. Ek mors nie meer my tyd met sy “stories” en ook met geskryf soos daardie ou nie (Rian), hy moet in elk geval gaan leer hoe om soos ‘n joernalis te skryf. Hy klink maar bietjie vlak. My vraag is, waarom het J geskik vir $22 miljoen? er..dis bietjie erg…vir iemand wat “niks” gedoen het nie, waarom was die bedrag so yslik groot. (+- R1760 miljoen of +- £44 miljoen) Hierdie bedrae is nie “kleingeld” nie, dus…laat my wonder.(maar intussen weet ons wat was eintlik die waarheid)

  12. o ja, nou weet ek waarvan jy praat! LOL! Ek het dit ‘n geruime tyd gelede op yahoo gesien…ek dink dit was ‘n CNN-video of so iets…ek weet nou presies waarvan jy praat..:)

  13. Ek is mos nogal bangerig. Alles my oorle’ oupa se skuld, want hy’t gelikes van spookstories vertel en so.

    Ek se jou, rys my hare en my beenhare groei so, ek kon hulle VLEG na ek daai stukkie afgelaai en gekyk het.

    Weird, ne!

  14. hey Des! Ok ek sien nou wat ek moet doen…gee tyd.

    Trug oppi been en als wel, dankie. Die Kaap is ook vandag asemrowend mooi. 3 drade wasgoed dag…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s