Tuiste » Skoor Bek » ‘n Storieverteller trek sy riempiestoel nader…

‘n Storieverteller trek sy riempiestoel nader…

Welkom aan Kaalvoet wat oorgetrek het na WordPress. 

Ek weet Sigeuner en Wipneus gaan baie bly wees saam met my, veral omdat jou comments werk!

Geniet die skrywery – storievertellers is skaars, en dit klink my jy het baie om te vertel.

13 thoughts on “‘n Storieverteller trek sy riempiestoel nader…

  1. Ja, hier vlie’ die hare en die skinnerstories ook maar soos daar buite.

    He maar ‘n dik vel, en vat dit van wie dit kom.

    Askies ek vra, maar dink jy nie met die huidige koelte in die Stellenbosse lug, is dit dalk wys om ‘n geskoende avatar te kry nie? 🙂

  2. Jaaaa!! jaaa!! hoe het jy dit reggekry om Kaalvoet nader te sleep!!!???? ROFL Skorie jy het verskuilde talente waarvan ek nie nie weet nie!! 😯 whahahahaha 😆

    Welkom op wordpress Kaalvoet, ek weet ons gaan almal lekker by jou kuier!!!

    En nou gaan ek lees:mrgreen:

  3. Aag Wip, mens skilder ‘n prentjie, vra mooi, en belowe ‘n blog met beter funksies.

    En dan moet jy ook weet: mans kan sekere uitnodigings nie WEERSTAAN nie!
    😆 Kaalvoet – ons is bly jou riempiestoel het nou ‘n .wordpress op sy nommerplaat.

  4. Oe in die Suide hier Onder is heerlik koud, maar die sneeu reen te gou af om te gaan speel, so ons hou maar die berge dop met afwagting!

  5. Nee Nikita, as ek die link volg, kry ek ‘n error post. Met geen opdragte nie, so as ek nie wil NUL he nie, sal jy jou opdrag hier moet herhaal!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s