Tuiste » Skoor Bek » No White People Allowed!

No White People Allowed!

‘No white people allowed’

2009-07-20 08:38

Dries Liebenberg

 Lagos – During a visit to Nigeria, on former president Nelson Mandela’s birthday on Saturday, parliamentarians from South Africa and other African countries refused to board a ferry, due to the company’s policy that states white people were not allowed on board.

“Our 67 minutes became 3 hours of protesting a heinously racist policy,” said Mtholephi Mthimkhulu, deputy speaker of the KwaZulu-Natal legislature, on Sunday.

“Emotions became quite heated at one stage. We said we can’t support a racist policy on Mandela’s birthday,” he said.

Members of the Commonwealth Alliance for Parliamentarians are currently on a two-week long study visit to Nigeria.

Ferry company policy

Saturday’s incident took place when they wanted to board a ferry in the Niger Delta for a sight-seeing tour to an island.

According to Mthimkhulu, it was the ferry company’s policy not to allow white people on their boats “for security reasons”.

This would mean that four members of the group – Jo Ann Downs (KwaZulu-Natal ACDP MPL), Athol Trollip (DA MP) and Glenda Steyn (DA MPL from Gauteng), and also a coloured parliamentarian from Namibia, who was taken to be a white person – would not be able to go on board.

The South African delegates immediately said they would not go on the trip if their white colleagues were not allowed onto the boat, said Mthimkhulu.

Parliamentarians from Swaziland, Lesotho, Namibia, Gabon and Tanzania also protested, and eventually none of the parliamentarians went on the sight-seeing trip.

Company could be closed down

The governor of the River State later apologised to the group and said the authorities were not aware of the company’s policy. According to Mthimkhulu, he gave his word that the company would be closed on Monday if it didn’t change its policy.

In another incident, a security guard grabbed Downs’s camera after she and Susan Mnumzana, former Free State MEC for agriculture, had taken photos. Mthimkhulu said Downs’s camera was returned to her, after the rest of the group explained they were not aware that taking photographs was  forbidden.

Mthimkhulu denied a report that the visit to Nigeria was “hell”.

When the South Africans arrived, there was a delay at the airport because arrival forms had not been given to passengers while they were still on the plane.

Otherwise, the group were treated like VIPs, Mthimkhulu said.

Downs could not be reached for comment.

– Beeld

http://www.news24.com/Content/Africa/News/965/0469de8328924109b8399d2ba815db83/20-07-2009%2008-07/%E2%80%98No_white_people_allowed%E2%80%99

14 thoughts on “No White People Allowed!

  1. Voor daar nou weer op hol gegaan word met ‘n ding moet ‘n mens darem seker net eers hoor wat die firma se redes is.
    Synde dat daar soveel ontvoerings vir losprys van buitelanders in die Niger Delta is, is die veerboot firma se intensies dalk eerder die beskerming van toeriste as rassisme. Dit sou my raaiskoot wees in elk geval . . .

  2. Dit is vir my ‘n hele dodgy aangeleentheid, eerstens sien mens dit as rassisme…hulle sou dit bekend gemaak het op daardie oomblik as dit om veiligheidsredes was. As dit die geval was, waarom dit nie gedoen nie?

  3. Veseker is dit dodgy. En ek sal ook graag hulle verduideliking wil hoor, maar ek dink steeds dat dit ‘n storm in ‘n teekoppie is.

  4. daars niks sinister of rassisties aan die ferry Co se beleid nie. “Europeans”, of “wit mense” is groot teikens vir ontvoerders wat hulle dan vir enorme lospryse aanhou, baie soos die seerowers aan die Somaliese kus. Witmense in daai area is gewoonlik werknemers op oliebore ens en dus gesogde teikens.

    So in die geval was dit genuine ‘n geval van veiligheid. Ek ken mense wat op oliebore werk in daai area, en hulle beaam dit almal. Om die waarheid te sê ek weet van ‘n ou wat sy $ 35 000 p/m werk opgegee het oor die veiligheidsissues, al drie jaar gelede! As jy met jou witgat op bote in die delta wil loop rondry soek jy vir moeilikheid.

    Enige mens wat ‘n bietjie kennis dra van die kontinet sal dit weet. Wys jou net hoe oningelig ons eie land se politici is. Of dalk ios hulle TE goed ingelig?🙂

  5. Ek het gedink dis ‘n wonderlike funny storie!

    My broer werk vir Emirates, en as hulle in daai land is, ry hulle in donker venster voertuie, en mag nie die hotel verlaat nie.

    Ek dink die media blaas weer die hele storie heerlik op om reaksie uit te lok.

    As die amptenare egter nie bewus was van die situasie in daardie land nie (wat’s die kans) hou ek van hulle houding! Maar as jou laaste sin waar is Neil, dan seg ek hulle moere ook!

    Wat is dit met die Nigerians dat hulle *** aanjaag waar hulle ook al gaan?

  6. hi Neil, ek verstaan dit heeltemal goed as dit hul beleid is, maar waarom dit dan nie so aan die Suid-Afrikaners verduidelik?

  7. Ek stem, ek dink ook dat dit ‘n kwessie van toeriste-veiligheid was en dat ‘n gebrek aan goeie taalgebruik die verwarring veroorsaak het. Hulle kon dit dalk nie so verduidelik nie white = tourists.

    Bo in afrika praat die mense glad nie sulke goeie engels soos hier nie. Suid-Afrikaners se engels is eintlik baie, baie goed.

  8. Dit hang af met watter aksent, Rosa!

    Wat my nog laat giggel is wanneer oorsee TV mense het wat effe van die dialek af is, en dan die dialoog onder-aan die skerm het.

    Dan verstaan ek elkere woord – moet wees omdat ons ore so geoefen en beproef word met die SAUK nuus en weerberigte, lol!

  9. ttp://gallery.iol.co.za/v/iolnews/Thokoza+service+delivery+protests/st_tokhoza011_185712_1024x768.jpg.html
    Ek sien hierdie foto-link op PTA-News, jy kan hom delete sodra jy gekyk het, Skoor!

  10. LOL Nikita, ek het dit gekry!

    Hulle bedoel seker NP. Hahaha.

    Wat my hare egter tease, is die feit dat hulle (ja HULLE) steeds dink dat afbrand, afbreek en vernietig, iets gaan oplos. Bleddiehel, mens sou dink die meer as ‘n dekade oue demokrasie sou nou al gemeenskapsleiers opgelewer het wat die hordes beter wys kan maak, maar blykbaar nie!

    Mindblowing, seg ek vir jou.

  11. Ek laat weet jou sodra ek in email gaan, ons is so pas terug na ‘n lang ent in die park, vroeg opgestaan vanoggend en ek het bietjie foto’s geneem, moet nou eers bietjie aan die “gang” kom hier. Ek het nou tee nodig!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s