Tuiste » Skoor Bek » Dankie tog vir vrot selfoon kameras!

Dankie tog vir vrot selfoon kameras!

skrif

14 thoughts on “Dankie tog vir vrot selfoon kameras!

  1. Ja dit lyk nogal soos ‘n 8koor! Geen wonder my Afrikaanse onderwyseres op hoe”rskool het gese ek krap so, geen mens kan daar lees nie…

  2. Moet sê nou dit jy dit noem, jip. Almal het bietjie moerigheid, party van ons meer…. Mense steek dit net soms weg, weetie hoekom nie,😉

  3. Hm, vas en los…aanpasbaar.
    Die “e” is nie oop nie, wat dalk mag meen dat `n goeie verhouding mat jou ma nie so mooi bestaan het nie.
    Onderste lyne is lank en kort, wat beteken jou libido ry wipplank, maar jou ekstrovert-kant kom uit met die dubbele !!

    Verder gaan ek stront praat as ek maak asof ek enigsins iets hiervan weet.

    GEES!

  4. Sigeuner, jy praat stront, sowaar!

    Ek het my mami bitter lief, en sy vir my.

    En ek is ‘n opperste introvert – ek skryf net twakkies sodat dit darem lyk of ek ‘n gesprek sal kan volhou, maar face to face my en ek staan gou met my groottoon en gaatjies grawe. Hande agter die rug…

    Psssst, wat is libido! 😆 😆 😆 my lyntjies is vandag so kort, ek WEET nie eens dat ek so iets het nie, hahaha

    Nog ietsie. Ek pas maar swaar aan. Ek hou van roetine. Ek weet nie wat ek volgende jaar gaan doen as Egoli op 31 Maart, afsluit nie!

    Luister, wanneer begin jy nou jou eie blog, hu? Of het jy een, ek bly dit net mislees. Want jou naam neem my nie na een nie…

  5. Skoor

    Ek weet hoe om te comment – praat stront en bla, bla, blerrr. My eie blog? Ek is effens introvert en al die ander lelike dinge wat mense altyd van my dink, maar wat heimlik die waarheid is. Blog? Ai, ai, ek wens ek kon, ek wens ek het tyd en ek wens dat mense dit graag sou wou lees. In die stilligheid is ek bang iemand spoor my op en bliksim my vir al die kak wat ek soms kwytraak.

    Maar ek gaan steeds daaroor droom.

  6. Ps. Libido is iets wat deesdae net op Apteek vensters pryk. So jy kan die stil-movie @ Dischem gaan check! Sorry om van jou kort lyntjies te hoor.

  7. Solank ek daai libido op my kaart kan sit, is ek ‘n fan, lol! Veral met die aptekersfooi kan mens dit seker nie meer cash bekostig nie!

    Ja jong, lyntjies is ook nie meer wat hulle was nie, weet nie of dit die resessie of depressie is nie…

    So jy is ook ‘n introvert? Naais. 😆

  8. Dis nie resessie of depressie nie. Dis Mabalel wat rondloop…en sy vreet lyntjies korter.

    Introvert en digter…loop mos saam.

  9. hi Skoor! Dog ek sê jou gou hier…ek het die musiek gekry! Woensdag-oggend!…BAIE dankie!!!!!Dis pragtig! Moet hulle nog almal deurluister! Ek sal jou ‘n email ook nog stuur…lekker naweek daardie kant!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s