Tuiste » Skoor Bek » Foutlose Opleiding2

Foutlose Opleiding2

Fkn serious about schools, are we not, SYBC?

7 thoughts on “Foutlose Opleiding2

  1. Ja, ek moes altyd die Staatskoerante dophou vir enige wetgewing of kennisgewings wat my departement (Public Works) raak. Julle sal nie glo hoeveel keer ek moes lees ek werk vir Pubic Works nie.

  2. Hey N, dankie vir jou comments, ook met die vorige post!

    Dis skokkend dat daar nie eers meer ingilse spell checks gedoen word voor die alwetendes die nuus uitsaai nie!

    Pubic Works😯 ek sweer dis die drukkersduiwel, anders weet ek nie!

  3. Ek het nou die dag daaraan gedink

    As kind was daar amper nooit tegniese probleme met die nuus gewees nie. Deesdae is dit amper elke tweede dag ‘n krisis. Dit is amper asof die mense nie omgee nie. Niemand probeer meer hulle beste voet voor sit nie.

    Nou die dag is ek by iemand terwyl hy deur CV’s blaai. Die oomblik as hy ‘n spelfout sien, gooi hy dit uit. Hy soek ‘n puntenerige persoon vir die pos. Sy argument is as hulle nie met hulle CV’s presies is nie, gaan hulle nie presies wees in hulle werk nie.

    En kom ons wees eerlik – niemand kan deesdae spel nie. My ma het gewoonlik ‘n lang lys van al my spelfoute wat ek op die blog maak.

  4. 😯 @ Anna ek het seriously gedog jy’s uit die vorige bedeling se skool! Nou wil jy my beduie jy kan ook maar nie regtig zpel nie?😯

    Jhyyyyt XP, jy WIL nou weer laat ek hier kom polities inkorrek wees. Ek gaan nie in jou strik trap nie. Soms is daar darem gelukkig ook nie voldoende krag om die onderbreking of krisis te benadruk nie, ne!

    Ek like daai ou wat die CV’s uitgegooi het. Baie mense kan spel, hulle is net te lui om weer te lees, en ander is net te stupid om hulle spelfoute raak te sien (soos ekke).

    Vandag se kidz se spelling suck. Dis ‘n feit. Skool worry nie meer daaroor nie.

    Se vir jou ma sorrie dat ek soms so lelik praat! 😆

  5. Tsk, al wat ek kan se, dit maak my amper bietjie moerag. Dis net dat dit vandag so lekker dag was, ne? Dem simpel simpel nies!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s