Tuiste » Skoor Bek » Tog te sexy. En die skaap ook!

Tog te sexy. En die skaap ook!

10 thoughts on “Tog te sexy. En die skaap ook!

  1. ELFietjie!!! Jou pragtige ding?? Jy is wragtig erger as ‘n FNB advertensie!! Elke keer as ek jou raakloop wil ek vra: “WHERE’d SHE come from??”🙄
    Sien jy nou hoekom ons mekaar so love, Elf?? Ek VREK oor hom! But you can have him, Girl – hy’s ‘n biiiiietjie te jonk vir my😉 Dankie tog ek het die H3 raakgeloop – anders was Gordon not beskikbaar no more:mrgreen:

  2. Nee genade! Ek staan nie vir al die geld in die hele wye wereld agter ‘n stoof dat daai man op my skreeu nie! Hy sal ‘n Bauer moet loop uitgrou agter die kameras waar daglig nie skyn nie!

    *gil en spring*

  3. Jy staan g’n agter ‘n stoof as daai man ini omtrek issie Vriending!!!🙄
    HY staan agter die stoof!! En hy kan nogal verrrryyyy cute en oulik wees as hy lus het:mrgreen:

  4. Krista, ek neem aan julle sit ook sawens genael voor die kassie as Hell’s Kitchen op is?

    Ek het noudie aand vir Skoorlief gese ek weet darem nie of dit die moeite werd is om jou so te laat uitvloek nie!

    Die man raak heel buite homself. Sy ingilse ma het duidelik nie geweet van bekkie uitwas met sunlight seep of peper ingooi nie!

    Maar soos jy se Elf, hy inspireer mens om te gaan kook met die hoop dat hy sal kom loer in jou pot!

    BeeBee, nou gaan jy seker se SOLANK HY NET ‘N VOORSKOOT AAN HET, EN JY AGTER HOM KAN STAAN EN MET JOU KOUE HANDJIES, SY WARM BOUDJIES KAN VRYWE! Dan sal hy lus he, jy hoefie te worry nie😆

  5. Ek loooooooooooooove ‘n man mette voorskoot aan, jipjipjeppa! … NET ‘n voorskot is soooooo mooi😳 en ek dink nogal ek het die liefie met die awesomeste glutes suid van die Noordpool😉 …lucky ol’ me:mrgreen:

  6. ek dink dit het iets met sy vuil bek tedoen… dit gee my die begeerte om hom oor my skoot te trek… yum ja gordon ramsey is maar nou net een van die warmste stukkies vleis op die kook programme… dink ek sal een beter gaan… hou my blog dop… en kyk hou water jou mond

  7. Nee ek is heeltemal bewus daarvan Elf. Solank hy vir mamma saambring, want anders steel ek hom net daar en leer hom oornag Afrikaans praat😆

    Ons gaan die Sondag, so miskien mis ons uit, maar Georgio Locatelli is ook nie te versmaai nie. Ek is in my element!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s