Tuiste » Skoor Bek » Afrikanervroue is DOM

Afrikanervroue is DOM

In my dwalinge op die net, kom ek op hierdie site af.  Jissie, wonder wat Frankie se ouma met hom sou doen!  Lees tog rustig deur die post en die comments.

Foeitog, die man het ‘n redelike wanpersepsie oor wat rondom hom aangaan.  Kyk hy in sy voorvel vas?

22 thoughts on “Afrikanervroue is DOM

  1. Tsk, ja, ek het gaan lees. Wou eers ‘n comment daar los, maar ek twyfel of die bloedjies enigiets sal verstaan. Afrikaans is hulle skynbaar nie, maar Engels verseker ook nie. Het jy die alleraaklige spelling gesien? 😯 Ons het dalk ons foutjies, maar spel kan ons spel – in Afrikaans en Engels. 😆

  2. Sjoe. Ek weet nie eintlik eers wat om te sê oor die hele ding nie. Ek was nou onlangs by die Vredenheim Taal-beraad oor Afrikaans op Universiteitsvlak, het vir FW hoor praat by nog ‘n vergadering in Stellenbosch en volg al die akademici en die baklei vir hulle taal – maar nie net vir Afrikaans nie, vir meertaligheid.

    Ons as Afrikaners is te nice. Dis hoekom dubbelmedium klasonderrig nie werk nie. Ons is geneig om die mindere te wees en eerder oor te slaan sodat die souties verstaan.

    As ‘n Afrikaner is ek baie trots op die taal. As ‘n Afrikaner vrou is ek de moer in oor daai kommentaar.

    Mens kan seker nie help as iemand so eng is in wat hulle glo nie.

  3. sulke mense mut in ‘n kamer sonder vensters in gejaag word en vergas word… oja, hulle is op ‘n stadium… my ex swaar was joods en my suster het alles in haar mag gedoen om sy kultuur en geloof aan te leer, sy is verbied om theuns jordaan in die huis te speel… swak baie swak, ek soek sy adres…

  4. Vlam ek dink nie jy moet terugstaan om iets daar te laat nie – die bewering is mos dat Afrikaner vroue agter hulle mans staan en wegkruip. Hierdie is nou jou platform om jou se dit se!

    Ella dis ons voorreg om trots te wees op dit wat ons het en wat ons opgebou het. Of dit is omdat ons die laeklas werke soos loodgieters en werktuigkundiges of DSTV installasies doen, soos die skrywer beweer, of nie. Wat van belang is, is dat dit eerbare beroepe is. En om neer te kyk op iemand anders oor die beroep wat hy beoefen, se myns insiens redelik baie van so ‘n persoon as sulks.
    😆 @ Johanna!

    Ja Frankie, die Soutpiel konsep is pragtig verduidelik. Of dit egter ‘n indruk sal laat, is te betwyfel.

    Sonkind, doen ons girls ‘n guns en plaas daai comment hier. Ek sien dat dit nognie uitgehaal is uit moderation nie. Dit is dalk vernietig? Myne is ook in moderation – miskien le die Soutie laat vandag, hahaha.

    Krista…miskien beet en knoffel? En ‘n stort. Aangesien hy vreemde seksuele voorkeure openbaar?

  5. Ek kan for the life of me nie verstaan hoekom enigiemand die ou ‘the time of day’ sou gee nie? My (wyse) ouma het altyd gesê: If something doesn’t feed you, or expands your horizons, or inspire you to greater heights, or at the very least amuses and entertains you – it should not be worthy your attention, annoyance or even criticism.
    Whether or not I agree with a writer is not the point – the point is: can he spell? If not – close window. Does he have a valid argument/point? If not – close window. Does he give me food for thought? Not? –> close window.
    Verskoon dat ek tale meng :oops; In plein Afrikaans: redeneer hy soos ‘n passer? Is hy oop vir oortuiging of argument? Voel die inskrywing (en kommentaar) soos ‘bashing’? Het hy aktiewe aandeel in die kommentaar en positiewe konstruktiewe kritiek??
    En BAIE belangrik : HOEVEEL gereelde lesers/commentators – dus ‘ondersteuners’ het hy?😕
    Ehhhhmmm – m.a.w. maak hy saak??
    PLUS!!!! Haaallllloooooo: WANNEER is die inskrywing gepubliseer????
    Ag nee wat julletjies: Why is it we give attention to those things/people/issues that we should forget as quickly and easily as clicking that little white ‘x’ in the top right corner of our screen?

    Terloops – thanks Rosiekind!! Ek het daai nou nooit geweet nie – ook nie die woordjie geken nie, maar dis weereens ‘n bewys daarvan dat die “Afrikaner” 😉 ‘n ongelooflike manier het om sy woordeskat ‘alive ‘n well’ te hou – 2 nuwe woordjies in just as many weeks… verwys na ‘hekbek’ van onlangs:mrgreen: – GEEN ander taal het dieselfde skilderyke vermoë nie – glo my gerus… – en ek is ‘n paar magtig!😆

  6. Ai, tipies die DUITSE Graatjie om ‘n dag na haar jarig-wording hier te kom op en af hop oor ek dit waag om ‘n ‘ou’ post raak te lees en nou eers te wil comment.

    Wel U Graatjie, ek antwoord graag as volg…

    Dit maak nie vir my saak of die dude die post in 2000 geplaas het nie, feit is, dit het my effe de donir in gelaat, en ek wou graag die mening van sommige mede-bloggers hoor. Behalwe vir Nikita, het almal toe opgedaag (of die wat ek gehoop het sou) en hulle stuiwers gegooi.

    Ek wil nie die ou uitstal en martel nie, maar ek wonder wat my mede dames dink oor die feit dat hy vertel ons is agterlik, derderangs en nutteloos. En deur ons uitmekaar te teel, die enigste opsie sal wees (hallo Nikita, waaaaar is jy?)

    Natuurlik is dit dan onse plig om sonder versuim ons stemme agter ons manne te laat weergalm, en ‘fok jou’ te skree terwyl die man sy Brannas en Coke afsluk voor hy die ou ‘n *#$@klap gaan gee.

    BeeBee, as ons nie opstaan en ons self laat hoor nie, dink ander hulle kan aanhou oor ons loop. Hierdie ou het 3 jaar terug gedink hy is mr. Cool wat die geveg gewen het. En toevallig kry hy dit nou mooi (en sommige staan met bakstene, en is minder mooi met hom) terug en herinner ons hom net aan sy sinnelose uitsprake.

    Want wat is hy beter, hy wat ons Nasie en ons Taal afkraak, as die Afriklonter wat hy vertel swartes so kak behandel???

    NIKS.

    Dis hoekom ek hom die time of day gee (en jy for that matter) – om hom bietjie te vertel.

    Lekker leftover koek eet Graatjie. Hoesit nou? 38??
    😆

  7. Jy spot so oorie koek, daar is vir jou ‘n stukkie ingepak! En ons is die dood voor die oë gesweer as ons net soveel as daaraan ruik . . .

  8. Nee wat Skoortjie – ek het vir geen een oomblik die ou by hom ‘aan’t huis’, so to speak ‘the time of day’ gegee nie – ek gaan ook nie – ek seg mos : kyk tog asb hoeveel lesers die egghead het?? Hy is ‘n onvergenoegde klein mannetjie wat geen ander talent geopenbaar het as om stront te praat – en daarom gaan ek hom nie die aandag gee wat hy duidelik soek deur sy opinies nie.
    EK het GLADNIE vir die ou opgekom nie – geensins, geheel en al nie. Maar om op so ‘n selfvoldane klein mannetjie se blog te gaan comment sodat hy (ongeag wat ek sê – want sien, hy gaan nie sy opinie verander nie) – vir sy ander stomme pêl (ek dink dié tipe mens loop net een-een deurie lewe – want ás hulle 2 (pelle) is – deprive hulle somewhere nóg ‘n dorp van sy idiot) kan vertel – “Kyk hier!! Ek het tog 8 comments op my bloginskrywing van 2007!!” – en dan is pel skoon groen – want pel kan nie sien 3 van die 8 is deur dieselfde persoon geskryf nie…
    Ons plig is om op te staan, ja. Vir bevegbare issues. En ek sal faait soos min ander AS ek weet dat dit die moeite werd gaan wees om op te staan. Dié mannetjie gaan nie eers in ‘n gesonde redekawel/argument betrokke raak nie – en DIS om van te k*ts. He ain’t listening – he ain’t reading – and he sure ain’t responding – coz his brain left him a long long time ago – and his ego still hasn’t caught onto that fact.
    Now please tell me again why it’s worth anyboy’s while to argue with this one village idiot??
    Oh, I have argued before – i recall small differences of opinion with quite a few b(l)oggers in the past – and it was worth it, because at the very least we had interaction – and in some cases they made me come to my senses, so to speak😉
    Idiots on the other hand have a bad habit of dragging you down to their level – and then beating you with experience.
    Sien ek gee regtig nie om wat ‘n idiot dink van my as “afrikaaner/der/ster” nie… en ergste nog ek dink nie eers niks van hom nie – ek dink nie as dit kom by sulke mense nie. punt. As jy nou sou sê “German girls is sus… of german girls maak so… en daarom maak hulle jou naar/nors of moerig”, dán sal ek jou gas gee – want sien, jou opinie maak vir my saak – en jou opinie oor my kan my either oplig of afhel… maar dié twat s’n?? Neeeee wat, Skoortjie.

    (ek soek ‘samblief net my tupperbakkie terug):mrgreen:

    38 wat??🙄 Jy’t my size verkeerd Skoortjie – die biiiiiiiiiietjie kleiner😳

  9. Nou sien u Graatjie, dit gaan u nie aan nie, hahaha. Want u is mos ‘n DUIstER!!!

    Daarom dat ek en die vrouskappe bietjie opgevuur geraak het. Soveel so dat tot die arme vrome Frankie hom moes vertel van soutstingeltjies, oh my word! Ons gee hom maar effe aandag. Hy beledig dan nou so openlik vir my en my soort.

    38 soos in JAAAARE oud antie. tsk!

    Tupperbakkie? Ok ek sal dit vir jou terug pos. Moenie dink ek gaan my koek met die Wosonki’s deel nie. Hulle het seker klaar gehad. En ek gaan ook nie dat hulle dit uit my mond uit kyk as ek eet nie, aikona.

    Nou wag ek net nog met groot afwagting vir my suster in verdrukking, F.Lintstone of sommer net sus F.Lintie, se opinie. Overgeset synde, desnieteenstaande dan sal die troppie kommentare so na as demmit aan ‘n vloekwoord van volledig wees.

  10. Isse maar ‘n ou droë koekie, Skoortjie… (ek sal nog assie LLWD tydjie maak om te kom haal – vir hulle hulle eie padkossie-tupperbakkie gee – moet net nog die eiers kook:mrgreen:

  11. Gits, nou vir wat is jou koek dan droog op jou vijaardag? Jissie.

    Ja, giegiegie, kook die eiers so 10 minute ipv 7 lat dit so blou skyn asop Wipneus saam travel. Jy weet, daai blou lyk mos soos die skynsels soms om die maan. Wipneus. Maan. Jy sien wat ek bedoel? Nie?

    KOOK DIE EIERS 11 MINUTE, MY MAGTAG.
    😆

  12. 11 Minute??!!😯 nevermind Whoopsiemaaikie se bloumaan – dan sing hulle saam Nianell “♫♪ who painted my egg black? ♪♫” laat my onthou – ek was MAL oor ‘n gekookte eiertjie as kind – dan’t my ouma sulke toast-fingers gemaak wat ek in die soft geel kon dunk… wit styf, geel sag – isse perfect 5minute egg! Ek besluit een Sondagoggend ek gaan eiers kook vir brekfis… vra my ma nogal hoe lank kook mens ‘n eier dat hy soos ‘ouma s’n’ uitkom… Sê sy: “4 minute my kind – en onthou asyn ini water – as hy kraak loop hy nie uit nie – en onthou haal hom ten minste ‘n halfuur voorie tyd uit die yskas uit – koue eier in kookwater kraak!!” – Ek reken ons is 2 grootmense en 2 kinders – en ek looooove my eiers, so ek gaan 6 eiers kook… 6 x 4 = 24!! (ek was waansinnig wiskundig aangelê – my Sub A se topstudent in tafels:mrgreen: ) – suffice to sê ons het amper soos Uri Geller die teelepels daai dag teen die eiers gebuig om die toppetjie af te breek om die toast-fingers te dunk😳
    Ek mal steeds ‘n gekookte eiertjie op my brekfis tafel – met toast-fingers… a’la Oma…

  13. *tsk* @ duiSter!! U holle!
    Heits, Skoortjie – terloops – ek wil dit net beklemtoon dat daar in my “Autograph”-boekie van 198…😳 amper gee ek my age weg… ‘n inskrywing gemaak is deur my Afrikaans onnie – Mnr Faan van Rooyen… Hy’t gesê ek was sy gunsteling boertjie óóit – en my onberispelike gebruik en toepassing van sy moedertaal was ‘n riempie onder sy hart en dat hy trots is (was) op my en my lojaliteit teenoor sy moedertaal. Dat menigte Afrikaner kind by my kan leer van taal- en kultuur trots soos ekketjie:mrgreen: – jipJIP – ek was ‘ou Perd’ se blue-eyed girl, want ek het sy taal en kultuur hoog gehou…. Goeiste!!! Ek gaan nog so aanhou, dan pik ek amper self ‘n traan – nes hy, die dag toe hy daai boekie vir my teruggegee het.

  14. Your comment is awaiting moderation. Vok tog, jy sien Skoor?

    Vir die DOM VARK

    Gelukkig is ek nie jou sogenaamde afrikaanser of afrikander nie.
    Ek is `n Boervrou. Een met `n redelike goeie en wye kennis. Kennis van goed en boos. En outjie, jy is heeltemal boos. Jy kennis van taal, ongeag Afrikaans of Engels is pateties. Ek het `n idee jy weet glad nie waarvan jy praat nie. As jy al die inligting tot jou beskikking sou he en ordentlik navorsing gedoen het oor wat jy en jou soort aan Boerevroue gedoen het in die Vryheidsoorlog (nie die Vryheids-strugle) nie, sal jy heel liewer jou bek hou en hoop en bid dat tyd stadiger sal stap.
    Want – vir jou eie beswil, moet jy weet waaroor SIENER VAN RENSBURG se profisiee gaan. Selfs dit sal jou nie help om die wrang en woede en regverdigheid van God se oordeel vry te spring nie.
    Ek neem aan jy sal nie verstaan waaroor ek praat nie, want jou intellek spreek van slangkaksleepsel.
    Die Uwe –
    Hoogs intelligente Boervrou (ene met haar eie wil, eie breinkrag en een wat nie meer sulke kak soos joune opvreet nie)
    My God slaap nie!
    Eedrag Maak Mag!

  15. jis, ek het my nou bloedig vir die man vererg! Hy het NIKS waarteen hy vaskyk nie…hy het nie oe nie! Hy het geen breins nie, breinloos, as jy my vra.

  16. Wat ‘n idioot, as hy gedink het die afrikaanse vroue is so sleg, wag totdat hy met hierdie nuwe generasie jong afrikaanse meisies te doen gaan kry. Hulle is nog meer afhankliker en oopkop grootgemaak as in die vorige tye.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s