Tuiste » Skoor Bek » 20 Jaar..

20 Jaar..

Dit is 20 Jaar

Menswaardigheid is beter. 

Dis beter om nie oorval te word in jou huis, by jou werk of in jou kar nie.

Maar is opvoeding beter?

Is misdaad beter?

Is korrupsie beter?

Is gesondheidsorg beter?

Is infrastrukture beter?

Is die gate in die paaie beter?

Is staatshulp beter?

Is reenval beter?

Is die lewenskoste beter?

Is beskerming van die inwoners van die RSA beter?

Is die bevolkingsgetalle beter?

Is onwettige immigrante beheer beter?

Waaroor dan al die parties en geldmorsery?

7 thoughts on “20 Jaar..

  1. Almal weet dat dinge erger is, behalwe nou die menswaardigheid wat deffiniteif beter is (maar nie altyd nie) Boere se nog lelike name in kombuise en huishulpe hoor dit nog. Almal is egter nie so nie.

    Ewenwel, dis hartseer om te sien hoe mense nog moet struggle sonder elektrisiteit en lopende water (voktog! dis die 21 eeu!) en dan die heersers wat oorneem met parties. Dis onmenslik siek.

    Mense is gatvol, maar nie gatvol genoeg nie. Nie die wittes nie, nie die gekleurdes nie. Nerens wil iemand regtig groot opstaan en se:” tot hiertoe nie!” So al wat gaan gebeur is dat God gaan ingryp en ek dink dit gaan seermaak waar dit saakmaak.

    So – leef pragtig!

  2. Fanks Anna. En Ingrid.

    Boernig. Dankie dat jy soms soos ek, ook nie probeer om polities korrek te wees nie.

    Ek het gisteraand met ‘n skok uitgevind dat ons nog donirs ver van beter is.

    Rian het met Pieter de Villiers gesels, en hom uitgevra oor die feit dat hy publiek gemaak het dat hy ANC stem.

    Toe se Pieter iets wat vir ‘n opgevoede man, nogal skokkend is. ‘Hy sal ANC bly stem omdat daardie organisasie tot gevolg gehad het dat hy soos ‘n mens behandel kan word. Maak nie saak wat hulle verkeerd doen nie.’

    Dit is, in my oe, een van die single most grootste fokoppe wat jy kan kry. Want as ons hoop dat die massas se oe oop sal gaan vir die hebsug en magjagsheid van die ANC, en die niks voel vir hulle beloftes nie, en ‘n mens wat verder kan dink soos de Villiers, maak sulke uitsprake, is ons gefok vir nog lank.

    Scary stuff.

  3. Is juis wat ek wou seg: Wat erger is as die feit dat al die goed nevermind ‘beter’ is of for that matter ten minste darem dieselle … is dit nou erger kwadraat. Maar dis in ‘western/1st world’ terms. In a million years we won’t understand each other – dis amper soos men are from Mars and women are from Visa eeeeeehhhhhhmmmm Venus!:mrgreen:

    ♪♫Freedom’s just another word for: nothing left to lose♫♪, suddenly has a whole new meaning…😦

  4. Skoor – terwyl ek lewe, kan ek nie polities korrek wees nie. Ek lewe. Voktog die mense wat verbeel hul lewe.

    BB, wat loop jy so en sing die wye wereld vol?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s