Tuiste » Skoor Bek » Vir Hannah met haar vertrek…

Vir Hannah met haar vertrek…

7 thoughts on “Vir Hannah met haar vertrek…

  1. Ola Peoples!

    Jagmeester, dis vir ons wat versteen sit en vuur spoeg voor die skerm wanneer Celeb Survivor SA op is, die teehempies. En op die blog word nie klip gegooi nie, ons skiet nog…want ons het nog wettige gunne!😆

    Ek is soooo met jou Sonkind. Daai Louw krap my core temperature deurmekaar. Mind you, Ockert krap ook my core temperature deurmekaar, maar op ‘n heerlike manier! Die dag as Hekbek waai, daai dag drink ek sommer halfbottel van Jagmeester se brand uit. Het jy daai oe gesien? Ek het skoon bang geword!!! En die hek sit skeef. Kyk biki – dis onderkant die regter neusgat! Hoes daai vir uit proporsie!

    Ja Anna, maar sy het vergeet hoe lank die pouses tussen die sekondes is! Ai…duisend en een duisend en twee, duisend en drie…

  2. Kan tel of nie kan tel nie, ek gee nie regtig om nie. Al wat ek wil weet is waar kan ek so 3 weke Hannah tyd bestel? Want Hannah tyd is 1.56 keer langer as gewond tyd.

  3. Daai dag drink ek wragtig ook iets sterker as koffie, Skoortjie!!
    Anyways – ok so Hannah se oupa het haar nooit geleer van een-en-twintig, twee-en-twintig tel vir sekondes nie, maar Louw ook nie – ek dink hy’t haar mette skrale een-en-…. gebeat. So moet nou nie die girl so roskam nie, maar my. Jy weet vir girls is sekondes hoeka langer as vir seuntjies – enigiets meer as 30 seconds is beter as niks – en Louw sal hom wat verbeel dat hy sy 30 seconds so kan uitrek:mrgreen:

  4. Sterkte met die survivor… sulke programme raak vir my bietjie “afgesaag” soos America’s/Brittain’s/Australia’s… next top model…altyd een of ander “ritueel” om van die ouens “ontslae” te raak. Ek begin dit al vermy juis deur dit en o tog, as daardie vrou van die “next top model” begin deur te se…”I have 5 photo’s in my hand, in front of me I have 6 lovely girls…” o piep!😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s