Tuiste » Skoor Bek » Hekbek het ‘n maatjie verloor…

Hekbek het ‘n maatjie verloor…

Net toe jy dink jy is koning van die water, koning van die trop, koning van die show…Life sux hey!  Go Okkert!!

 

13 thoughts on “Hekbek het ‘n maatjie verloor…

  1. Ouch! Liewe neef Louw en nig Hekbek het die een nie sien kom nie. Respek for sticking to your promise Izak.

  2. 😆 PJ!!! Ek is sorry Izak, dat ek jou op ‘n stadium gisteraand vertel het jy is eintlik ‘n boks! Kom ons hoop jy het nou die hokkies geskud van jou mede kampeerders.

    Nou moet daai donirse luigat Proverb useless net waai, en ek haal weer beter asem, want dan gaan ons sien hoe hiperventileer hekbek!

  3. Ek verstaan niks nie. Waar kan mens ter verduideliking gaan lees/navors/naslaan?

    Of, praat jy nou hier van Survivor SA Celebrity?

    Skies ek vra – ek kyk dit glad nie – Die Egoli reruns hou my te besig😉

  4. Way to go Izak!!! Man!! Ek sit nog heeltyd en seg virrie Helge daai seun gaan sy woord hou en Helge sê: “Naaaahhhh, hy gaanie” – en SIEDAAR!!! Ek is sooo impressed met die oukie! Og!!
    Daai surprised gesiguitdrukkings was PRICELESS!!!

  5. Sonkind, hu-uh! Proverb is ‘n luigat. Hy wil niks doen nie. Of jy trek jou vinger uit jou vet gat, of jy waai. Ek hou nie van lui mense nie. En soos dit lyk in die voorskoue, like Gys dit ook nie!

    Sharpshoot, daai Egoli reruns is so precious hey! Ek lag elke middag dat die trane net-net wil loop. Ai, jare terug was dit darem nog entertaining verby. Ek is net jammer hulle het Sonet en Kay Knobel se fight in Walco se ontvangs uitgelaat. Dit was een van my hoogtepunte.

    Moenie worry oor oplees/naslaan of raakslaan nie. Ons Celeb Survivor steeds. Het niks beters om Woensdae aande te doen nie…

    Koeksister, HEKBEK is die naam vir Ashley. Dis jare terug aan haar gegee deur nogal ‘n Ingilse vriend van my. En toe ek haar weer gewaar, spring die naam terug in my geheue! Baie beskrywend sou ek se.

    More Graagjie!! Ek het dit NIE verwag nie. Ek is nie ‘n Izak fan nie, maar as ek hom raakloop sal ek vir hom ‘n koffie koop. Stuur jy net nog van daai moerse naais lekker koekies dat ek hom ook ene kan gee! 😆

  6. Was dit nie ‘n vreugde nie, Frankie!!!

    Demoerin, overgezetsynde, dit lyk vir my flussies van die kant af ook so! Ek belowe om meer tyd agter die boeke te begin deurbring. En kreatiewer met die lewe om te gaan. 😆

  7. Was daar al weer intussen iemand afgestuur/uitgestuur/weggestuur/rondgestuur/opgestuur/ingestuur/…🙂 [ek was sommer lus om dit te doen toe ek eers begin het]

  8. Nikita, ons sal eers vanaand weet. Maar ek stem met jou comment op die vorige post saam: ek is ook nie meer so gek oor die realiteitsprogramme nie. Veral nie as die in die VSA begin het, en dan volg die hele wereld en SA die voorbeeld nie.

    Maar hierdie Celeb Survivor het nogal my aandag.

    Hekbek is eintlik maar net haar goeie ou self. Niks pretend nie. Ander is soms so polities korrek of act vir die kamera. Ek like die spanning en irritasie tussen die partye. Mense is nooit in perfekte harmonie nie. Nie eers in reenboogland SA nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s