Tuiste » Skoor Bek » Toilet Humor & Gys & Sakkie se T’s

Toilet Humor & Gys & Sakkie se T’s

Ek het skaars op die toilet gaan sit in Menlyn toe ek die ou langs my hoor: “Hey, hoe lyk dit?”
Verward antwoord ek toe maar terug: “Uuhhm, ek is fine, net bietjie besig nou…”
Weer hoor ek die stem: “So wat maak jy?”
Nie dat dit enigsins iets van sy besigheid is nie, maar ek sit nou hier, so toe antwoord ek terug: “Seker maar dieselfde as jy. Shopping en so aan.”
Weer hoor ek langsaan: “Kan ek oorkom?”

Toe strip ek my moer: “Luister hieso, ek is besig om te k@k. In ‘n publieke toilet. My f@k man!”

Langsaan hoor ek ‘n half nervous stem: “Luister, ek bel jou terug. Hier is ‘n idiot in die toilet langsaan wat my heeltyd antwoord terwyl ek met jou praat.”

 

 

 

 

En vir die wat gewonder het, U2 Cat – ek het Survivor getape en na die tyd gekyk, maar hier is my beskeie repliek op ‘n trop wat lekker honger gaan raak, tensy LUIGAT proverb gaan begin vis skiet!  Kom Sade, nou is jou tyd meisie, kry vir Hekbek af, en raak jy die Wyfie Trop Leier…

Die week (6 April) is te belangrik om ‘n grappige post te doen oor Izak se T-shirt, daarom kom voeg ek dit by Gys s’n.

12 thoughts on “Toilet Humor & Gys & Sakkie se T’s

  1. Shame Nikita, die arme ouens!!!

    Cat, kom kyk moremiddag, ek het nou eers Survivor gekyk. Maar die hemp is in my geestes oog!

  2. Agge nee Skoor, dit klink soos iets wat met my sal/kan gebeur:mrgreen: Ek het dit vanoggend al gelees en op die bus vertel en elke keer as een van die bus ouens by my verbygeloop het vandag, het ons van voor af begin lag.

  3. Ja Cat, ek het nou nie regtig meer ‘n favourite nie. Is dit nie tyd dat jy WordPress toe move nie??

    Hey Andre, welkom ini buurt.

    Anna, dis darem lekker om die dag te begin met ‘n lag, en ander ook smaails op hulle bakkies te gee, ne.

    Flonkie, ek hoop jy het gaan stort vriendin!!!😆

  4. Jy bly een van my groot gunstelinge. Klaar.
    Fok, jy sit slag-slag die lag in my dag … skooooon BO van die stoep af. Laat Ding terugkom na die vraag wat Ding telkens opnuut vra: hoekom is mense so verslaaf aan ‘n donnerse stuk plastiek dat hulle nie eers kan nommer een of twee sonder die verlengstuk nie???? MOET mense elke oproep beantwoord? En dan is Ding bekend as ‘n aandagbaba😯

  5. Haai Ding, ek vang myself mos deesdae waar ek op die potjie sit en goete google!

    Dis nogal skrikwekkend. Maar as ek Blackberry noem, dink ek jy sal weet waarvan ek praat.

    Meer gerief as ‘n nuwe paar Trailbusters, seg ek jou!

    Ek beantwoord maar – om terug te bel kos te veel geld😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s