Tuiste » Skoor Bek » When a picture paints a thousand words

When a picture paints a thousand words

 

 

20 thoughts on “When a picture paints a thousand words

  1. Waaahahaha!!! (Hmmm… my Vriending se favorite kleur is blou🙄 eeny-meeny… ligblou / donkerblou… weet ekke nou nie of ekke vir haar ‘n Bulls of Stormers hempie moet koop nie… – die een word ge-issue met horings…. die ander blykbaar met ‘n borslappie:mrgreen:

  2. Beste OMO advertensie ooit! hel maar Omo is goed! kyk net die verskil, ongelooflik, gaan nou dadelik my man se Bulls truitjie in Omo was😉 Die naweek sit ons weer in twee kampe ek by die Stormers en hy by die Bulle.

  3. Skorie , die nuwe Bulls Babes lyk “hot” nê? Moet sê die Bulle se vlagpaal vang onmiddellik die oog , dit motifeer sekerlik die Bulle geweldig om so ‘n unieke vlagpaal te kan hê! Beslis het die Stormers die vlagpaal aanhulle geskenk!! Ai die Stormers het ook maar harte van goud.

  4. He he heeeeee, daai Bloubul steaks maak die Blou Bul Babes mooi rond en gesond ne?

    Opsluit gaan Liefie se Bloubul truitjie nou was toe met Omo, fanks Omo!

  5. Bulls 35 Stormers 33

    As die bulls verloor en iemand sien my op Kaapstad se lughawe Maandag, moenie my regte naam roep nie. Ek sal reis onder die naam Andreyi Galashnikov, ‘n versekerings verkoopsman uit Siberië wat hier is vir ‘n kongres. O ja! En ek gaan maak asof ek niks vestaan nie.

    Grugby? Gwhat is dis grugby?

    Do svidanya!

  6. Ok, Ok, Geluk aan die Bulle!!

    Skorie, Jy sal maar die “shit” moet terug sit in die Bulls se “shirts”
    vat maar die “O” uit Omo en maak dit ‘O! shit!” hahahaha!

  7. Ai julle almal – ieder en ‘n elk wat hier kom kommentaar het…

    Snotneus Skoor het net een toevoeging om te maak, en dan volstaan ons daarby: Die ref is ‘n Bosveld plaas belowe as die Bulls kan wen (hy het swak geblaas, en dis nie suur druiwe nie – gaan kyk weer na die hoogvatte en losgemaal gemors wat hy laat verby gaan het…) Anyway, wat hy nie besef nie, is dat sy Bosveldplaas geoormerk is vir GRONDHERVORMING!)

    As hy dus die boks wyn wat Schalla se pa hom beloof het, geneem het, sou hy een kopseer gehad het wat sou weggaan met ‘n Grandpa en Lemon Twist. Nou het hy ‘n kopseer wat gaan bly!

    Ok, ok, die Bulle het gewen. Kan ons ‘n rematch kry in die Vrystaat aanstaande naweek, met ‘n opgewasse ref asb?

    Ek was steeds met OMO, en gaan nou my strepies trui begin dra, aangesien die Curriebeker naby is!

    PROOOOOOOOOOVINCE!!!

  8. Net om te wys ek is nie te die moer in nie, sal ek NIE demoerin as spam verklaar nie, en SAL ek die volgende plaas. (Want ek kan vir myself lag)

    Vraag: Wat doen ‘n Stormer-ondersteuner as hy klaar die Super 14 Beker gewen het?
    Antwoord: Hy sit sy Playstation af.
    ————————————
    Vraag: Het jy gehoor hulle bring ‘n nuwe vorm van doodstraf terug?
    Antwoord: Jy trek ‘n Stormer-trui aan en dan skaam jy jou dood.
    ——————————-
    Vraag: Hoe hou jy drank weg van die Stormers?
    Antwoord: Gooi dit in die Super 14 Beker.
    ———————————–
    Vraag: Wat noem jy ‘n Stormer wat Saterdag ‘n bottel Sjampanje vashou?
    Antwoord: ‘n Kelner!

    Geluk Bulle en Ondersteuners. Ek gaan nie se julle verdien dit nie, maar op die einde van die dag het julle gewen. Thumbs up!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s