Tuiste » Skoor Bek » Gaan mal, b(L)oggers! – en die Delmas tier is gevang

Gaan mal, b(L)oggers! – en die Delmas tier is gevang

Terwyl jy hier sit en lees, lig jou REGTERVOET effe op.

Draai dit kloksgewys in sirkels.

Moenie ophou nie!

Neem nou jou regterhand, en maak die nommer 6 in die lug.

Watterkant draai jou voet dan nou?

 

 

En daai tier wat weg was…

Dis ek.  Vir nou.

17 thoughts on “Gaan mal, b(L)oggers! – en die Delmas tier is gevang

  1. My voet doen niks. Ek moet hom stop voor ek kan sesse in die lug teken (ek kan mossie multitask nie)

  2. Hahaha, ek kan my net voorstel hoe dit lyk soos al die blogggers die voet ding probeer.

    Hoekom lyk dit of die tier hierbo en daai Vern Koekemoer (van Benoni, of is dit Boksburg) ‘n fensie couple sal maak. Imagine die twee in ‘n geel met swart strepe op die bonnet 3l ford met fur op die dash en tiervel oortreksels en ‘n gechroomde stuurwiel, met ‘nommerplaat soos, “Bloubultiervanbenonieklaaikfordenvinnigewinkeltrollies GP” en ‘n bumperstickers wat seg: “Ek support Malema” “My cherrie is never pms, she are is am the tiger on my tenk”

  3. Welkom Neelsie!

    Charms, klink jy is ‘n syfermens! Welgedaan. My hand sukkel om ‘n 6 te es. 😆

    Verseker Graatjie. Ek is bly jy kom soek kortkort confirmation op die blog!

    Nee Pikkie, nie koekerasie nie, VOETERASIE

    PJ, so JY is die een wat voor my ry en nie jou flikker aansit nie? Petrol trap en indicator werk gaan nie saam nie, ne😆

    Hallo Kaneelseun. Ek voel soos ‘n drummer van al die truuks.

    Ding – ai Ding. Ai. Jy en Graatjie is altyd moeilike customers. Regs is goed. Regs is beter. Oefen ou maat, oefen!

    Hahaha Bloedbek, ek picture ook die voete en hande ding, en dis vir my iets om oor te smile.

    Tier lyk nogal of sy ‘n kleinniggie van Vern kan wees. Heeltemal oplettend van jou! En jou beskrywing wat gistraand my swartbessie se skerm gevul het, bring toe ook ‘n hele smaail op my daail. Dankie vir daai!

  4. Skreeusnaaks! Ek try toe eers regs – want regs is altyd beter. Toe sing my voet en hand heerlik saam antikloksgewys. Toe maak ek altwee kloksgewys en die hande kom saam, ne? Toe gaan my regters anti en my linkers vat die tyd kloksgewys op die wysie van and clap your hands, and stamp your feet…

  5. Zet, ek het ‘n vriendin, ver oor die blou see…sy gaan dit vir my stuur. Nice mens.

    Daai tanne DMI, daai tanne. Kommin Koningin😆

    Nikita, jy het seker maar jolly feet, of wat?

    Krista, weet jy hoe het ek gesukkel om die regte prentjie te kry! Ek weet mos die Graatjie lees soms hier, en ai, haar links en regs is soos Skoorlief s’n. Skoon moertoehopeloos! 😆

  6. Links is waar die duim regs is, het my ouma my geleer🙄 ek dink nie dit het veel gehelp nie. Dit het my net nog meer konfoes😦

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s