Tuiste » Skoor Bek » Vanie poelieshond

Vanie poelieshond

Tannie Krista van oom Jaco en tannie Krista het kom blikke skud en kluppe ini bosgoi om te sien wat vlieg daaryt, mar yntlik wou ek net lat ma vani leptop wegkom dat ek kan kom vertel van hoe ek gehol het die vakansie.  Ek het yt my nate yt gehol!  Ma se dit lyk of iets jaag my!

Sy het ook begin om my by die hys te los vir klyn rikkies want sy se dis te warm vir my om ini Lendie te sit terwyl hulle iewers eet, mar eendag het ek saamgegan na die restoerant en toe het ek stil opi stoel gele want daar was fyn spykies wat koelte gemaak het.  En ek het baie stil gele toe kry ek ‘n stikkie tramosienie.  Of so iets.

Mar ek het gehol!  As ma hulle gan dyk, dan bly ek by tannie IedieErkie en tannie Trillie en dan hol ek op daai strand en deerie dyne en ek het visvinne gevreet en ou kreefdoppe en ek was net mal van malligyt!  Ek was ‘n paar keer by die see.

En ons was op oupa en ouma se karooplaas en toe hol ek ook amekaar want daar is die wereld oop en wyd mar ma se sy wili lat ek ini somer soontoe gan nie oorie slange en skrepijoene mar toe kom ‘n skilpat sowaar angestap na waar ek biekie le en ek skrik eers want hier ini Boland loop die klippe nie toe blaf ek en my hare staan daar ma se ek kan gel insit dan lyk ek altyd op standaart en paraat toe kom sy kyk wat gan aan toe trek die klip sy stappers in!  Toe lag ma en se dis ‘n skilpat.

Dit was warem die vakansie ma het vir ons die laaste dag lat erkon insit want sy se mens kan nie sleg werk en sleg slaap en ‘n goeie mens wees nie.  Nou moet ek heeltyd hoor van die erkon wat R7 per nag kos.  Mar ek le lekker.  As die erkon te kout is kryp ek sommer woeps onir die doewei in ek sukkil nie nog nie.

Ek kan nog baie vertel mar ma het gese ek moet stukkies hou vir as die dae borieng raak ook anirs gan mense dink ons lewes is vaal.

Van Emily hont met die spiere van ronthol

12 thoughts on “Vanie poelieshond

  1. Heita M’ie! – laa’k jou nou eens en vir altyd mooi leer: Toe die Here girls gemaak het, toe kyk hy so na ons en hy plak as toegif vir ons twee (.) (.)’ies voor oppie borskas (toe’s daar genadiglik nie meer plek vir borshare ook nie) – anyways en toe spreek hy dioe 11de gebod. En Hy seg: “Thou shalt not run!”
    Ok, dit was vir mense girls – joune wys reeds middel-vannie-aarde toe, so jy gaanie nie eendag daai probleem hê nie… so eintlik was hierdie speech oorbodig.
    Maar ek wou net sê, DIS wat ek van hardloop weet. Mens sien ‘n girl wat té veel rondgehol het van vêêêêr af aankom.:mrgreen:

    As ek weer vir julle ko kuier sal ek maar saam met jou in die vlakwater speel, ek gee nie om vir malligyt se mal nie, maar ek kannie duik om my lewe te red nie😳 – maar ek gee nogal om vir k*ts onnerie water!

    Groete vir jou ma!! (skerp ekke nê? M&A vang jy dit, polieshonkie??:mrgreen: )

  2. Liewe polieshonkie meddie naam wat laat mak dat jy hol…dis moi om te sien lat jy die leptop so goed bemeester het, dat jou ma nie juis `n kat se kans kry om te kom groet virrie nuwe jaar nie – heimlik hou ons so van jou lat ons nie omgee nie – en altyd wag vir nuus van jou doen en laate – moenie praat van streke nie – jy`se doring!!

    Ek wens ek het `n ma soos joune gekry, dan sou ek ook stil le onner sproeierkies lat ek kan kos kry in die sosiale openbaar.

    Soos BB se: mens kan my al van ver af sien aankom en eendag is eendag, dan kom kuier ek met Mango daso oppie seesand.

    Bly so mooi en groete vir MA!
    Proes!

  3. Ps. Asseblief, ek soek inligting en BAIE daarvan en die REGTE plekke om te Google of te gaan opsoek oor alternatiewe energie/elektrisiteit…

  4. MA hille stier ook vi tannie Graaikie groete. Hille se ek het borshare. Hille is sommer laf.

    Hie kom kyer al hoe meer diere op die blad – kyk dan so ‘n bobjaankie. Ek het ma hoor se vir ouma sy gan die jakkals wat ouma vir ha vani plaas af bring ewe HOND noem! Wie noem ‘n jakkals HOND??? En dit nou oorlat sy vir my ‘n truteldierkie wil koop toe se ouma sy vang soma ‘n jakkalsie opi plaas!

    Oe tannie Sigheunir my ma lees vi my altyd jou briewe dan soms het sy trane in ha oog en dan se sy jy skryf sommer so lekkerlees goete. En sy bedye vi my van Mengo Jirre en al die kruie en spisirye soos ek nooit geweet het jy weet nie jy klink vi my slim mar ma se sy wag nog vi die vakansie kiekies wat jy so gepoeseer het!

    Ma se ek moet vi jou se al ha dem lektriek net goete is dood saam ha vorige leptop. Mar sy dink, sy dink…

  5. Tannie Sigheunir ek wou nog vra of jy nou weer heel goet kan sien na die slang in jou oe gespuug het. Weet jy dat hier ook nou in die Kaap rinkhalse slange is? Ma het dit noudie dag in ‘n uitknipsel in die botasniese tyn gelees. Toe kom sy baie ontstelt hys toe. Seker hoekom sy bier gedrink het helliroordag.

  6. Pottie hand
    hallo daar Emily, jissie maar jy het lekke vikansi gehad! Ek moes by die huis bly, maar ek mind nie want my ma is ok hie en ek en sy is groot pelle! Ek smaak jou nog stukkend Emily, jy skryf vreeslik mooi goete!

    Groete. Pottie hond

  7. Emily! Jy het ‘n LEKKA lewe as ‘n honne. Jy moet drie keer per dag op jouse agterpote staan en dankie waai met jou stertjie dat jy so ‘n gawe ma het wat jou SOoooo bederf met ‘n vakansie.🙂

  8. Poelishonkie! Jy se jou ma dink – oeh, oeh, hie kom moeilikhyt – hol!!!!!!!
    Dis jammer ha piesie het gebreek of iets, want ek weet, ek weet….myne ook en dis nou darem eergister `n nuwe ene yddie doos. Dit ga moeluk om hom te leer want my IeKa is nogals iets waarmee ek nie geseent is nie – en niemant wil dit reg doktur nie.

    Die slangspoeg het klein biekie weefsel skaade gemaak, maar min – dankie tog. Ek kry biekie oogbol pyne tot agter in my kop, dan hyl ek biekie dan soek ek my nuwe leesbrul, dan hyl ek nie meer nie. Maar ek sien, en ek sien goed, niks vout nie.

    Jy moet nie darie rinkhalse innie kaap fangie want hulle puk!!! Nie ommie hals vangie want dis sdo goed soose addergebroedsil en dis fieslukke goeters en so aan.

    Jy moet soet wees en net in dooie goed wat nie byt nie, loop rol. Mooi bly van Auntie Sigheunir

    BB en SKOOR, SAS man! So paar fotokies en so aan, en ek blowe, dit was nie so seer nie. Eendag is eendag dan sit ek dit fotos op – uhm iewers, dan gaan jille skrik!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s