Tuiste » Skoor Bek » Emily gaan nie terug skool toe nie

Emily gaan nie terug skool toe nie

My ma vertel ek kan bly wees ek heti in 2010 honnematriek geskryf nie want sy se die matriekuitslae is nie die papier waarop dit geskryf is, wert nie!  Sy se met al die stakings en twak wil sy ook nooit ‘n 2010 matriekielant in diens neem nie, want die pinte is ‘n lieg.

Nou dink ma om vir my nie skool toe te stier in 2011 nie want sy se so voor verkiesings kan sy nie weet of lieg hulle vi haar oor my goeie punte nie.  Nou wil sy houmskoolieng doen wat is houmskooling?  Ek loop le net onder die lessenaar ma vigeet later van my ek worry nie ek snork.

Wat is dit met mense wat honne die heeldag so wil bad?  Ek is gister weer gebad en toe trap ek lekker vir ma amper yt die bed yt vinag want ek neem wraak!  Ek hou nie van water so op my lyf en in my gesig nie.

Ek het nettou lekker roomhys gehad.  Pippirmint geur.  Ma eet eers al die tjoklit af sy se tjoklit en neete en drywe en nog iets wat ek nou vigeet het is sleg vi honne en netou slaan ek pote ini lug se ma.

Ek gan nou eers weer biekie le.  Ma gan nou trigkom na haar leptop dan kry ek weer moeilikyt.

6 thoughts on “Emily gaan nie terug skool toe nie

  1. Emily jou ma praat die waarheid hoor daai punte in die skool is ñ lieg. Jy is gelukkig dat sy jou home schoolling nou kan jy lekker by jou eie huis leer. Kyk dan net hoe oulik is jy op die computer.

  2. Waaaaaaahahahaha!! Poelieshonkie!!! Het jy jouse ma se gravatar gesien??😯 sy’t haar krullers invergeet toe sy vir haar ID foto gegaan het!! (EN het hulle haar nie gesê mens mag nie lag op daai foto’s nie??) Oh my jimmel!!
    Home-schooling is wat daai tannie Twilight by Cantus se woordstoot doen met haar kinders… dalk moet jy hulle bietjie email en jou vrae daar gaan vra oor die pros en cons. Of dalk kan jy dit hier vra en die kinders wat dit wel doen kan kom antwoord.
    Want as ek die dag Kaap toe trek, sal Era of moet koshuis toe of hy sal dieselle padjie as jy moet loop – by die huis – en die Oom H3 is ‘n bl!ksem van ‘n onnie… dink ekke:???:

  3. Emily jou ma lieg nie oor dai uitlae nie, nee wat los die geskolerye, ek wat Pottie is , is somma so van selwe so slim hont, ek kyk ‘n ding so en weet somma wat om te doen. Emily jy is al klaar so slim hont, vir wat nou ga stat en leer. My ma sê ek is ‘m mal-teser ma sy weet ek is ‘n slim Malteser, ek moet net nog kan prat dan kan ek alles doen. bogger die home schooling ding, ons honne ga tog nie werk kry nie? galukkig is ek nie te stout hont nie en doen net so bietjie peaceworkies so om die huis en innie jart.
    ek jag aan en soek dan net peace by my ma.

  4. Emily, laat my net weet as jy take moet doen, ek stuur jou AL die antwoorde [skelmpies] en jou ma sal nie eens weet nie, dan kan jy met homeschooling ook sommer hogere punte kry – ag wat, waarom dit nog doen, ek stuur sommer als vir jou, klaar gedoen en jy kan jou ma impress en sy sal dink dis als net jy. [Ek sal haar niks se nie!]🙂 Homeschooling is sommer lekkerder, jy slaap tot wanneer jy wil en jy doen net wat jy wil, wanneer jy wil- en almal help jou.

  5. Poolshonkie – my IeKa is nie lekker nie en ek moet saam ga houmskoelieng doen, dink ek. Ma solank ek begin dink, dan pyn my kop. Ek hou van gedagtes wat vanselv kom en gaan dan wort ek nie moeg nie. Ek leer my 4×4 kinders ook houmskoeling. Gister moes hille leer om die nuwe hoennirs uit te los en nie dood te byt nie, want ek wil hille selv doodmaak en eet – ek is altyt honhir.
    Ek dink die besti is onnitvinding, dan leer mens beter – jou IeKa gaan dan op, want jou kop omdou in prente, dan is mens slim – ek haat boeke – en skool – en as ek nie thoklits kry nie.
    Auntie Sigheunhir

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s