Tuiste » Skoor Bek » TAG ‘n Poelieshond – jou enigste kans is NOU!

TAG ‘n Poelieshond – jou enigste kans is NOU!

Antie Graatjie het my getag.  Ek dog eers dis ingils vir attek, maar toe vidydelik ma dis heel iets anders en bedye hoe dit ook dan werk.

Ek weet eintlik noggie, mar ek mag vir jille die reg gee om vimy eenige iets te vra en ek moet dit antwoort.

Oukei dan tag ek vir tannie Sigeuner en ha Mango Jerry en sy kan sommer al die vrae op my blok kry, so jille kan mar vir haar en Mango Jerry die vrae hier vraa.  En dan moet sy dit kom praat hieso.

Met groete van Emily die Poelieshond

En op die kiekie is ek op Patrollie – ons soek skelms om skruk te maak!

19 thoughts on “TAG ‘n Poelieshond – jou enigste kans is NOU!

  1. Heita Poelieshonkie!!
    1. Wie’s die kwaaiste: jou Ma of jou mA?
    2. Wat is jou gunsteling speletjie?
    3. Wat’s jou grootste/wildste fantasie?
    4. Wat is jou gunsteling honne grappie?
    5. Wat is die beste lewensles wat ons mense by honne kan leer?

    Ag en Poelieshonkie:
    Hoekom lek julle honkies onner julle (eie en ander se) sterte?😯

  2. 1. Waar is die lekkerste plek om in julle huis te pieps?

    2. Hoekom het jy nie jou Ma getag dat ons haar in die verleentheid in kan vra nie?

    3. Wens jy vir ‘n honde boetie of sussie?

    4. Wat was die lekkerste gesteelde happie?

    5. Ry jy die kar self?

  3. Ai tannie Graatjie, lank lank gelede het al die honne ‘n groot partie gehou en amal was genoi. Mar die koning hont het gese lat al die partiegangers hille veljasse byte die kasteel se poorte moes hang solat da nie flooie ini kasteel sou kom nie. Sien van die honne was mar rowwe bosslaapirs en het baie flooie gehet.

    Toe die partie nou lekker rof is, en amal dans soos Shakira met hille pienk velle, kom jakhals da viby. Hy ryl die velle en die nommers van wie se velle waar hang om, en toe die partie ytyndlik viby is, is da kosternasie want nie een vani honne kry sy eie vel trig nie en jakhals pis homself soos hy lag.

    Vidag nog, as honne mekaar kry, ryk hulle mekaar se hollie gedeeltes en vra: HET JY NIE DALK MY VEL NIE?

    1. My mA natierlik. Ek is heeldag by ha, en soos toe ek my mA se Blekberrie tjaartser opgevreet het Saatrdag na sy vir my Ma gese het om dit NIE opi gront te lat le nie, toe kry ek groot raas

    2. Slaap onir die doewei asi erkon an is!

    3. Om te slaap onir die doewei asi erkon an is, en om vani bed af te spring op i santdyn en laf te hartloop en vrot kreef te kan vreet en met vrot viskoppe ront te hol sonir lat MA my pla!

    4. Nee ma se ek is snaaks genoeg ek hoevie grappies te hoori so ek ken niks

    5. Byt die donirs wat jou wil seermaak!

    En ons lek da, want het julle al honnepille gevreet? Ons lek da om die aaglike smaak van honnepille yt ons bekkies te kry!

  4. XP:

    1. Op mA se dirttrapper mat wat ONIR die koihir mat le voor die deer. Want dan loop die pie deur die koihir mat en ma sien dit nie dadelik nie!

    2. My ma verleen ha mossie en sy is ‘n meester twakprater en skoorsoeker so ek gan mar dai ene los en bydendien koep sy my kos en snekkies…

    3. ‘n Honneboetie want dan is da gewapende reaksie want hy het mos ‘n pistool!

    4. Biltong. Biltong. Biltong!

    5. Jahaa! Ma se as die bobbejane in die land kan bistier kan ‘n hont ook. Ek gan ‘n ottimetiek kar kry se ma. My eie ene, want sy is bang ek stamp haar ottimetiek Merc. Ek het noggie eens in al my maande by ha in die ottimetiek Merc gery nie, dis net in my Lendie wat ons ry lat ek konsuis kan agter sit mar ek klim tot OP ha skoot dan raak die spietkops harregat mar eendag gan ek hom nog buit.

  5. Lyster honkie, ek gaan nie vir jou goetirs vra nie want mense is mossie yntlik veronderstel om hont te verstaan nie en ek willie die geheim weggee nie.

    Maar ek wil net vir jou sê jy moet my se jeepie mooi oppas laat die skelms hom nie vat nie, en jy moet kyk lat jou ma mooi ry met my jeep en dan sal ek vir jou ‘n groot been saambring as ek weer soontoe kom

  6. Sien jy nou Poelieshonkie!! Dat selfs ek nog elke liewe dag iets nuuts kan leer! Is vir my so great om die legendes te hoor. En dan maak dit als meteens sommer netso sin ook nog!
    Annerdag het oom Cesar van die Dog Whisperer ook vertel – ‘n hond isse hond nesse mens ‘n mens is – hulle dra net verskillende klere/jasse! En elke hond het ook maar net sy issues en geite en giere en einas en dinge nesse mens. Ons moet soms verby die jasse kyk – nes ons eintlik mos maar met mense ook behoort te maak. Maar ons maak dit mos maar moeilik vir onsself. Ons check die baadjie en dan besluit ons klaar of ons van die mens laaiks of nie. Selle met honne.
    My Blue’tjie is ‘n bullterrier. Maar hy probeer ons al jarre en jarre lank vertel hy’s eintlik ‘n maltese poodle gekruis met ‘n labrador en ‘n biiiiietjie Jack Russell. Is net daai flippen jas wat hy moes aantrek wat hom soms so ‘n bietjie grommerig maak…
    Dankie honkie – nou verstaan ek baie baaaaaaie beter, ja!
    (ini ou dae het my oupa my ook daai een vertel – hulle Wolfhond het vi hom vertel hy lek da want hy die vorige dag ‘n boy gebyt en hy sukkel om vannie slegte smaak in sy mond ontslae te raak.)😆

  7. Ja jissie oom Japie ma se sy wens die ou wil die Jeep aan ha vikoop mar hy lat eerder die plaasjonge dit deur hulle gatte trek. Hoe trek mens iets deur jou gat? Ek staan altyd opjoumerkegereetweg as ma pie dan as sy die toiletpapier vat en nie kontsentreer nie, dan gryp ek dit en hol of rik ‘n stuk af!

    Ek sal wag vi daai been hoor!

    Mar oom Cesar is heel reg antie Graatjie en ma se tannie Sigeuner love hom baie sy droom snags van hoe hy haar train om trieks te doen! 😯

    Boy? Ek heti geweet daas honne wat seenkies opvreet nie!!! 😆

  8. 😯 tannie Sigeuner kan trieks doen?? Ini nag?? Jinne!! Dis tyd dat daai tannie Sigeuner ‘n blog begin! Wie weet waffer trieks sy ons als kan leer🙄

    Poelieshonkie, dit was ‘slang’ lank terug toe jy nogge flikker in jou pa se oog was😉

  9. Emily, dink jy nie jy moet maar Parlement toe nie? Jy is so verskriklike slim hond. Dalkies kan jy hulle so bietjie reguk daar.

  10. Dankie liewe jimmil ek loop NOU eers hierin vas! En dankie niemand het toe vir Mango en hierdie Sigeuner loop staan vrae vra nie!!! Want sien, ek is helemal na-ief en sou 10@1 eerlik geantwoord het.

    Poolsehonkie? Ek vra net vir jou, want ek sien jou mA gaan nie antwoord nie, ne?
    1 – Dra jou mA nagklere of ou t-shirts as sy gaan in die kooi klim?
    2 – Gee jou mA vir jou koffie uit haar beker?
    3 – Waffer kar ry jou mA ek sien jy ry JEEP
    4 – Ek vra vir jou, want ek sien jou mA ganie – sit skelmpies `n foto van ha oppie blog – dankie.
    5 Dis al….en jy lyk mooi – enige skelim sal skruk vi jou – LOL

  11. Oeps! Jammer!
    Poolsehonkie – se net gou nog een, ne?
    Waffer persoonlikheid het jou mA byrie huis, as niemand anders by is nie en sy dink niemans kyk en sien nie? Die regte egte mA wat jy ken? Moenie draaie loop, ne!

  12. My ma se sy haat om met dagklere te slaap so sy koop vi ha moi nagkleerpies of sy het soma kaal geslaap voor ek bygekom het, maar sys seker bang ek byt ha kaal bout!

    Nee ek weetie eens wat is kofi nie mar ek kry melkies oor my pilliekies soms. Ma se sy wil ‘n koei kry mar ek blaf te veel om hakskene sy se die koei gan ha melk weg virerg

    mA ry mos ‘n Misiedies mar ek sien ha nooooid in hom nie ek het nogi eers met dit saamgery nie ma se dit moet op blokke kom want anirs val die wiele yt as ons gan ry mar mA is mos yntlik ‘n Lenrover fen. Nou ry ons Lenrover amekaar ma se dis my kar. Die Jeep isi myne nie mar mA kyk om so ‘n vorm tjorrie vi ons te koop dan gan ons lekker ini oop kar dorp toe en amal kan sien hoe ytgevat en spoggerig ek sit soos die queen.

    mA gan my sakgelt afneem sy se anyway lat sy ‘n ieniegma bly want netou skrik mense as die prenkie in hille koppe beneek word deur die ware kiekie! Ek glo ma weet beter. Mar jy moet ha mar vra vir ‘n privaat kiekie miskien sal sy.

    Ek het gisteraand 2 mense wil byt ini parkie mar mA was leka deeri blare geslaap vorie TV ek het ha probeer wakir maak vir 7delaan mar ma het so gesnork ne! Toe ons dana gan stap toe wil ek net byt want sy loop en slaap dan nog. Toe is dai mense bang vi my dis lekke!

    My mA by die hys gan sit sy op ha knie dan druk en vry sy my baie. Sy se oor ek so oulik is en ek kry biltong sy het gister weer gan koop dan voer sy my. Ek kry yntlik te baie soene en drikke by die hys. Dis hoe sy by die hys is. O en sy sit nog so dan vlie sy op en begin spit of iets byte doen dan byt ek soma ha hanskoene of hakke!

  13. Ai, poolshonkie – ek`s bly jou mA hou van lorries en Merce, dis mos nou om classie te ry! Ek ry `n Mahindra lorrie met 4deere oppie slaggaate, want mens ploeg mos so oppie paaije en oppie lande ry ek `n John Deer – dan ploeg ek ook, maar agterna kan mens plant en oes.
    Weet jy mens se mossie “bakkie” vir vivoer nie – disse ding waarin jou mA jou kos gooi – dan eet jy.

    Oe! Ek sou graag die mense se gesigte wou sien, toe jy hille haake gebyt het!!! Oe, dis lekkkkkker. My tanne is vol gaaaate – ek suig tot my steak!

    `n mA wat soveel drukkies vir jou het, sy is ook oulik – en ek dink nie sy weet dit nie – jy moet baja trug druk. Mense wat van honne kinders hou – dis die regte mense – die ander is sommer fyk. Dit meen, hulle is fiesluk! En tuinmense met hanskoene is ok mense wat lievte het in hille harte – jy`s in `n goeie hys – wees bly en swaai darie stert!

    Ja!! Ek is virliev op oom Cesar, maar ongelikkag weet hy dit ook nie.

  14. pie-es!
    Poolsehonkie? Nogge vraag, aag toe?
    Sal jy persoonlik oor die ras en genre grens vry?
    Mango Jirre doen dit!!!!! Oe!
    Hy soen oopmond vir Vleis (die hond!) en albei is mannetjies. Boonop lek Vleis dan sy hare vir hom of iets…dalk vlooikrap?

  15. Hallo Emily! bly om jou weer hier te kry! ‘n vragie of tweetjies vir jou ! – dis Zandie hierso!
    1. Hou jy van speletjies speel?
    2. speel jy ook ‘onder die hond se stert’? ken jy die speletjie? of noem jy dit ‘piet-swart-vark’?
    3. jaag jy hoeners/kalkoene of kyk jy hulle ‘groot’ – soos ek?
    4. eet jy gulsig of mooitjies? – ek kou-kou en probeer gulsig eet, maar dan onthou ek dat ek ‘n dogtertjie-honne is.
    5. le jy voorpootjies bymekaar soms? [ek le partykeer met myne ‘oorkruis’ en dan se oubaas ek le so ‘vroulik’ – ek weet nie mooi wat dit beteken nie, maar toemaar…dit klink net reg vir my.]
    lekka doeks!

  16. Sug….
    Sug….
    Sug….
    Niemand weet dat Mango en sy mens-ma (Sigeuner) nie `n blog het nie. En ek wag en wag en wag…

  17. Pingback: Liefdesbriewe « Herriemerrie

  18. Sigeuner, my mA se jy moet Pratley Putty gebryk om jou tande reg te maak, net oumense suig hulle steaks!

    Ek kan nie orie grens vry nie want die katte moer my. Issi snaaks nie.

    Zandie!!! Ma se jy kry lekker kout as ons so vrek vani hitte.

    1. Ek speel heerlik speeliekies veral met my ma se gstring penties dan vreet ek dit op en vibeel my ek is die pentiemonster. En ek dra hille skoene ront.

    2. Ek ken glattie van daai nie jy sal moet kom vidydelik asb

    3. Ek jaag hille lat ek klyn word so vinnag hol ekke. My nietste is eekhoorinkies jaag dan staan ek op my agtirpoote en gil onder die boom mar hille wil nie afkom en kom spel nie. En ek jaag hadedas wat op ons gras kom skyt en egiptiese gaanse.

    4. nee more isi nog ‘n dag nie ek maak klaar miskien kry ek nog ma hou vi my biltong ini yskas mar dan kry die wit kat ook sy het my oor stikkent geslaan gister!

    5. Ek le met my pote nes hille wil le hoor! Pitymaal le ek op my rig met my pote ini lig dan se mA ek moetie soos ‘n straatbrak le nie. Ek vistaan nie dit nie.

    Ok baai Zandie jy moet skryf en kom kyer

  19. Emily! Moenie vir my se jy ken nie van ‘onner die hond se stert’ nie! jitte man, dis mos deel van die kultuur, soos ounooi se. Jy vra jou mater allerhanne vragies en jou mater mag niks anders antwoord as ‘onder die hond se stert’ [of party mense se ‘Piet-swart-vark’] en jy moet probeer om nie te lag nie! as jy lag is jy uit! gewoonlik speel kinners dit en kyk wie kan die langste uithou met die snaakste goed wat gevra word. Jy vra bv. 1. waar bad jy? dan moet die ander ou se ‘onder die hond se stert’ 2. waar eet jy jou poeding? antw. ‘onder die hond se stert’ soms sal hulle vragies vra soos…3. waar soen jy jou kerel …of 4. waar koop jy jou klere …ens ens. die hele idee is dat jy nie lag nie, al word die snaakste goete gevra. – ek moet nou eers gaan, oubaas het nou net geroep, ek moet nou eers weer bal gaan vang. Woef-woef [dit beteken dis nogal koud hier]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s