Tuiste » Skoor Bek » Gate in ma se broek!

Gate in ma se broek!

Ek is so diep inie moeilikgeit ma se ek moet vi my watirskoene soek of my pote gan vrot!  Wat is watirskoene?  Kan mens opi water loop met hille?

Ek het mos ‘n maaikie langsan, Jemico, en ma tel hom orie mier ini middag lat ons kan speel want sy mense het ‘n babakie gan haal en nou is hy afgeskep en dan speel ons vi iere byte.

Mar toe bad ma vi my en kry flooihe op my en sy was soe kwaad syt sommer niks verder gese nie.  Toe kos dit vi ha gister giffies vi my en die katte gan koop vir amper R600 en toe se ma nog mindir!  En somigge keere se ma baie.  Mar nie die keer nie.

Toe moet ek ontwirming pille kry en ma lat kom pilounie en drai dit toe mar ek isi dom nie toe spoeg ek die pil yt.  Ma was so moedeloos sy se toe sommer weer niks.  Toe maak sy die pille fuin en goi dit met melk en pilounie in my bakkie toe ryk ek da an en ma dink sieker ek is mal om daai goet te vreet!

Toe moet ma WEER gan pille haal en sy se niks… Toe goi sy dit imy keel af sommir net so.  Sy hou net my kop vas.  Ek wou nog pirkatirs maak mar toe ma weer niks se nie, toe slik ek mar.

Toe gan ma hille mos gistraant yt na ons gan stap het en ek nie met Jemico kon gespeel het nie.  Toe beslyt ek om ma se slaapbroek ‘n leka gat in te vreet en hom dan weer op ‘n hopie te krap dan weet sy niks!

Toe kom hille hystoe met asims wat na knoffil ryk en ek maak pirkatirs met my swaistert en ek gan haal hille skoene en is net te duurbaar en ma kom NIKS agtir nie sy vry my.  En toe gan ons le na al die katte eers hille giffies agter die nek gekry het.  En ma trek ini donkir an met die TV wat speel en toe sien ek sy steek soe vas ek le en loer vi haar.  Toe sien ek sy voel-voel soe ani broek en toe gani lig an en toe maak ek my oohe mar toe want TOE Se MA BAIE!!!!  Ek kyk somir nie eens na die broek nie want netou hap ek hom weer.

Nou gan my poewe vandag in rooi lap gewrap wees.  Ek is die enigste honkie met verpakte poewe

Met groete van Emily die lapvreetir

Ma se sy gan my miskien trigvat DBV toe mar ek weet sy  praat net want syt my vinoggind klaar weer gevry.  En ek dink vindag gan sy weer klomp biltong vi my koop want ek het gesien sy heti veel baie meer oor ini yskas nie en ma weet ek is mal oor biltong!

13 thoughts on “Gate in ma se broek!

  1. Emily, ek dink ok jy`t die waterskoene norag (of waterskeinding ofi iets) – want soos ek dit sien is jou ma sprakeloos (en boekloos! proes!) en jy gaan een of ander tyd lyk of jy so `n rooi broekie aanhet – jou boude gaan brand!
    Ek dink jou ma moet tjelt vat en vir jou meer speelgoed koop, dan kan jy lekker toy-toy. Dit hou die jelfte van ons lant elke dag besag – dan is amal proedik-tief. Dit biteekun amal eet biltong, dan proe hulle en word duk. Dis baja lekker!

    Jemico klink na `n lekker maakie, hoe lyk die baba wat nou al sy aandag gevat het? Jy moet kyk as darie bure die doeke afhal, of daso `n sterkie voor is of `n sterrekie voor.

    Ek sien op die foto jy kyk so weg-weg…wat vistaan jou ma nie? Wil sy jou nou ytlok om wee meer gate te maak in die rooi in?
    Ai, ek hou so baja van jou – that is the houl tooth!

  2. Emily honkie,
    Ek het oorweeg om my pitbulls vir jou te leen maar dit waarin jy nou is issie water nie en ek wil daai skoene nog weer gebruik. Ek stel egter voor dat jy baaaaaaie stil staan en nie golfies maak nie.
    Wanneer jou mudertjie nou vir ‘n slag weer ophou praat moet jy maar voorstel dat sy nou maar die broek vir jou maak pas, synde dat hy klaar ‘n gat vir jou stertjie het.

  3. Emily – Jy kan mos soe mooi oppie piesie tik. Tik en print hierdie reels en plak op jou mA se ui-skas.
    Reels as Emily in die hys bly – vir kyjirmense:
    1. Ek leef hier – nie jy nie.
    2. As jy nie hare op jou klere wil he nie, bly van my bank af.
    3. My mA hou meer van my as van kyjirmense.
    4. Ek kan soos `n hond lyk, ma ek biloowe, ek is yntlik my mA se aanneem dogterkie, wat op 4 bene kan loop en ek praat nie jou taal nie.
    5. Ek eet minder as my mA se vrinne, ek drink nie ha whiskie nie, ek rook nie in ha huis nie, ek kom as sy roep en as ek sou kinders kry, sou sy geld kry davoor, so ek is regtag ha ALLES.
    6. My regte naam is prinses – so spreek my so aan of ek gan jou ignoreer!

    I laaf joe, Emilly – lekker toy-toy!

  4. Sigeuner, my ma het vi my lekir ‘n hele sak vol chewies klaar gekoop. So sy isi so sleg nie.

    Jemico hulle het ‘n dogturkie. Mar ek mag mos nou nie meer met hom speel orie vlooihu nie. Ai tog.
    😯 Toortsie – ek hou ookie va moeilikyt nie.

    Oom Japie, gistraant toe wys my ma vi ha sissie wat ek gemaakit met ha broek toe kyk ek soma weer weg asof diti ek isi! Ma kan soe angan oor i ding! Dankie mar jou skoene lyk vi my biki groot.

    Nee Son, my ma steek net die vuur brant ek kani dink dat sy dit met my gat wil doen nie dan gan sy tronk toe gan ek weet van joemin raaits en kinirmishantling!

    Tani Krista ma se hies nou soe baie tjieneese hier ini land vani bobjane, sy dink sy gan my in ‘n swetsjop lat gan werk lat ek kwalitie kontroul met penties kan ytvoer mar sy se die myt in tjaaina penties is so plestiek my poepol gan vistop!!!

    Oe Sigeunir my ma was leka boos toe sy nou sien jy stook my vuur verder sy se sy worryfokolniks oor raaits en twak nie sy gan vi my kry! En jy moenie nog help stoutstories maaki!!!!

    Tani Graaikie hyt sy gun en sy amo nog mar hys PIEPklyn mar ma se sy sit vi hom ‘n skaaprek an lat sy lis afval.

    Van Emily wat vandag siek is want ek het vinogint opgegoi en ma is bekhomirt en ek le net.

  5. Ai-jai-jai Emily! Hulle verstaan nie ons honnes nie. Dis sommer pure honnepret daardie. Toemaar, gelukkig het jy ‘n goeie ma!

  6. Hei Emily, en toe? Hoe voel jy nou? Jy sien…..sommige kere as jy jouself gate uitgeniet, word jy siek. My ouma seg dis die blinde sambok.

  7. Nee tannie Krista toe bring ouma mos vi my hoenir en toe vreet ek baie lekker en toes ek sommir weer lewentig.

    Hallou Zandie my maatjie!!!!

    Sigeunr, mar ek vistaan nie van die sambok se ohe nie is hille dan regtig? Ma se broek het my siek gemaak, ek weet mar sjuuut jy maggie vitel nie netou hok sy my.

    Ek was netou amper yt die Neelsie gegoi toe kom sikurity en se vi ma mar honne mag nie hier in nie en ek sien ma slik so, toe se sy vidi sikurity hy moet asb dan ha posstrokies vat en vi ha ini ry staan mar dis onwettig vi haar om vi my ini warm kar te los ini bloedige son. Toe sien hy hier kom moeilikgeite, toe loop hy mar! Ma is darem kwai!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s