Tuiste » Skoor Bek » Emily die winthont

Emily die winthont

My ma het vigeet syt vi my mar gelikkig gisteraant toe het sy lis vi roomuis toe vitel sy vi amal dit was ek wat lis was mar toe kry ek ook roomuis toe was dit baie lekir.

Ek het netou gan boomrotte jaag ini parkie ma se hille naam is eekhoorinkies mar ek gan nog ene vang hille is baie gelikig om elke keer netnet weg te kom as ek net biekie vinigir was!

Ma het 2 niewe projekke sy doen ‘n Beetil oor en bou ‘n kempir wen.  Sy vigeet dan somir van my.  Ek kou dan somir alles.  Ma se as hille haar eendag opslyt ini tronk gan sy my saamvat want ek sal ha ytkou want ek kou alles.  Hoekom sal ma dan nou opgeslyt wil word?

Gistraant het ons weer die erkon angehaat want so warm was dit ma kla en se sy weetie wanir die wintir kom nie want sy het al hout en als gekoop mar niks koue kom nie.  Dan gan sy vi my kleerkies koop weer want laasjaar se kleerkies is te klein ek gan dit vir my niewe niggies vat da in die grent woonbiert ini Kaap ma se sy weetie of die klere dezaainir genoeg is vir hille nie.

Ek vijaar 27 April dan wort ek EEN.  Ma gan seker vir my ‘n paartjie hou ek wil die katte nooi dan jaaaaag ek hille ront.  En boomrotte.

Ma se tannie Graatjie is alweer op pad mar ek gan ha nie kan sien nie.  Ek hoop mar sy bring vir my groete van oom Jaco en tannie Krista.  Ek hou van hille viral oor hille vi my ‘n chewie pisent gebring het en oor oom Jaco se hont skoene!

Ma se dit sal sommer sports wees as die Worshonkies en die Graatjies saam afkom en dan kan hille gan whiskie ini hotel drink laatnag.  Ek weetie, soms is my ma wheert!

Jinne jille my ma het mos op ha oudag nou loop staan en ‘n bike koop ‘n Cleveland Heist.  Dis ‘n Bobber.  Sy het my eendag da op gery toe lag die mense langs die pat vir die hond wat se ore so wai.  Ek hou nie van die bike nie want ek hou meer van ini Lendrouvir ry met my ma en die hek het op die Lendrouvir geval laasweek toe val dit ‘n moot so se ma, yt die fender.  Ma het nie baie gese nie.

Sy gan netou weer tandarts toe ma.  Arme ma.  Sy sikkel met ha tanne.  Dis van allie tjoklits.  Ek sal jille se sy eet tjoklits mornieng noen en naait.  Dis gevaarlik.  Nou kom sy weer met ‘n dikbek hys toe.  Soos laasweek.

Ek gan nou verdir slaap baie groete van Emily die windhont met spoet soos ‘n ligstraal.

22 thoughts on “Emily die winthont

  1. Emily!
    Jyse bederfde winthont! Jy kan bly wees jille weer is so lekker soes Somir, hier haal ons alreets die lek-trieks-komberse uit, want die Winter proebeer ons so innie stillighyt skrikmaak.

    Ek hoop nie dis die beetil wat die kempir-wen gaan trek as die twee proejekte klaar is nie!? Seg mA moet kiekies opsit assit klaar is, toe? Handewerk is kunswerk, finish en klaar!

    Ek moet ook tantaards toe gaan, maar ek raak sommer dikbek VOOR die tyd. Wiet jy lat hille so bang is mens ken hille uit innie pabliek-oog, dat hille maskers op hille gesigte aansit as jy soonheentoe gaan? Hoekom? Want tantaardse is nes vee-aardse, hille drik aleewag naalde in, waarrit nie hoort nie…en dis marteling, soos in boelie – maar nie bief nie, nee bief is wat hille koop as jy pitaal om naalde in jou te kry, soes in seer-aslie, vrywilliglik, ne? Ek haat naalde!

    Maar ek laaik ook roomys!

  2. hi Emily! Lekker om jou weer te sien en daardie lekkie maak my skoon lus vir roomys, ek eet nie roomys in die winter nie, dis te koud vir my mond, dit moet ‘n warm dag [soos vandag] wees. Nog ‘n halwe uur en dan ry ONS tandarts toe! Oubaas dink mos hy’s oulik die kant, maak net afsprake vir die hele boel en die hele wereld en dink ons is happy daarmee – glad nie, ek dink ek gaan ‘n operasie moet kry aan my tande! – ek is soos jou ma…agter die soetgoete aan! Ek stem, ons wil foto’s sien van die hannewerk van jou ma! Ons kan hier ‘n vote-system begin en jou ma gaan verloor!🙂

  3. Emily jy moet jammer voel vir jou se ma oor die tandarts storie. Ek moet more tandarts toe gaan en begin sommer nou al bewe (ek eet nie eers tjoklits nie).

  4. Hallo Emily! YUM! dis al wat ek kan se as ek daardie roomys sien. Ounooi het gisteraand sulke lekker goete geeet en toe sit ek by haar en se: “yum” en toe hoor sy vir die eerste keer hoe ek “yum” se. Sy’s ook dom, ek het al baie kere “yum” gese, sy het dit nog net nie geweet nie. Toe hol sy die huis vol en vertel vir almal hoe ek “yum” gese het. Het jy ook probleme met jou huismense, dat hulle jou nie hoor praat nie! Dis maar swaar – die honnelewes wat ons het! Boeta wil he ek moet vanaand op sy bed slaap, maar ek dink ek gaan te warm kry. Hy sal my maar liewer in my eie bed moet laat slaap. Toe Ounooi van ‘bad’ praat, toe hol ek self boontoe, maar toe kon ek net nie die krane oopkry nie. Ek was so lus vir ‘n bad. Ounooi se dis hoog tyd vir ‘n bad en as sy so se dan weet ek sy’s reg. Ek dink ek gaan more ‘n bad kry, dis nou bietjie laat. Yum, weer ‘n keer! Poplap raak SO vies vir Ounooi as Ounooi altyd net so ‘n knertsie van haar lekker goete vir my gee. Ek is nou al gewoond om eers rond te kyk as Ounooi vir my iets wil gee. Dalk is daar iemand wat vir my ‘nee’ gaan skree. Dan hou Ounooi nog so aan dat ek moet hap. Sy’s darem stout!

  5. Emily! Ek het spesiaal kom se dat ek jou tweeling-maatjie hier in my straat gesien het, net so 15 min gelede! Ongelukkig het ek bestuur anders het ek ‘n foto geneem van jou maatjie hier. Die maatjie lyk NES jy! Ek kon nou nie my oe glo nie, ek hoop ek sien die honne weer, en ek hoop ek sal dan ‘n foto kan neem, spesiaal vir jou!

  6. ‘n Beetil én ‘n kempir wen?? Hoorieso Poelieshonkie – jou ma isse anderkawwer mêkêniek, huh??!! Jinne, ek is verskriklik beïndruk!
    Issie eerste keer wat ek nou hoor dat ek jou nie gaan sien nie🙄 die groete en drukkiestuurdery gaan seker maar soos ‘n kettingbrief moet gebeur… pasop net – daai draai soms soos skinderstories uit – jy kry nooit die oorspronklike boodskap nie😕
    Maar ja… dalk is jou ma bang my maniere vryf af😳
    Anyways – ek is mos maar nie ‘n faaiter nie (die H3 sal dalk sy oë rol en anners beduie, maar hy is BAAAIE sensitief, so moenie sy woord vattie, ok?) – so ek sal maar net bekhou en my menthol dabbel-klatsch en ontspan.
    Vir hoeveel boude is daar plek op daai Bobber? Eeehhhmmm – ek bedoel: hoeveel helmets het jou mA?:mrgreen:

  7. Emily, die BB’s is so vinnig hier weg, ek kon nie kans kry om vir jou ietsie te stuur nie. Ek hoop die graatjie of die generaal koop darem vir jou ‘n roomys of biltong . . .

  8. Mar muskien moes tannie Krista in Graatjie se rugsak geklim het! Ek gan hille nie sien nie want ma kan my nie meer restrants toe vatti ek is mos nou groot😦

    Dit bly mar warm ini Kaap ma se dit lyk die spook van herrie die hottintot loop en ja die winter weg. Ek vistaan nie.

    Amal gan tandarts toe Nikita ma was nou al 3x in ‘n week da nou skel sy want ha stopsels byt te hoog en sy kan nie reg kou nie en sy is somir knorrag.

    Hallo Zandie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Jy het ‘n lekir ounoi en ek wens jy het naadir gewoon. Miskien het jou ma my spook gesien in ingiland dai hont is siekir uselis want ingilse honde is mar🙂

    Pikkelik my ma vry my baie sy vra of jy al kan sien wat jou oonttempratier is?

    Charms jy MOET begin tjoklits eet voor die prys opgan want allis is dierdir se ma en ek kry nou minder snekkies net hontpille oor die dier kos.

    Toortsie my ma kry horries as ek ‘n boomrot vang sy se hille is hontsdol. Dan kry ek ook horries. Nou hol ek mar minder vinnig.

    My ma se daar is nie iets soos kiekies nie sys te lui.

    Groete van Emily die Winthont ma se ‘n kallit oukie het ha gistir gese ‘n swartman loop met ‘n winthont en wil hom vikoop nou kyk ma yt vi hom sy gan die hont afvat ma is lekir mal vinoggint toe faait 2 kallits hie byte en een wil andir een met die boomsker steek toe hol ma yt en gryp die sker vas tissin hille twee en skree hille moet los hille het geskrik en toe gelos! En ek het mal gegan en my hare het gestaan en ek het tanne en spiere gewys soos ini movies ma moet vi my weer roomys koop want ek beskerm ha!

  9. Oe en ek het vigeet om te vitel mar ek het ‘n niggie gekry!!!! Ha naam is Montannah mar ma se sommir Henna Montenna vi ha en sy woon teen Leeukop se hange en ek het nog net kiekies van ha gesien en more kry sy ‘n sissie Diesel en dan gan ons kyer vi my niggies ma lag want hille gan daai grent wit hys lekkir vyl maak en dan kom ek ook nog kyir ma se hille is ingils mar hille pappas se nee hille is tweetalug.

    Henna Montenna is ‘n American Greyhound en Diesel is ‘n mean looking dog en ek kan nie die naam onthou nie mar ha pa is ‘n kampioen hont. Ma se ons kon van daai twee honne se prys ‘n klyn karriekie gekoop het mar sy gan mar niks se nie sy weet ek is die heel beste honkie op 4 pote.

  10. Trust jou antie Krista om eerste te wees!:mrgreen: (maar vir haar kom ek enige tyd tweede😉 Baaaaaaaie Geluk liefste Poelieshonkie! Jy weet mos wat hulle sê van verjaarsdae, nê? Dis die begin van ‘n nuwe 365-dag rit ommie son. Mag jy en jou MA’s ‘n veilige en heerlike splinternuwe herinnerings-reis beleef!

  11. Ag dankie julle amal my ma het my geroep om te kom kyk. Ek het mos gister vijaar toe kry ek ‘n kleerkie by my ma en chewies en ‘n rigsak by Skoorlief en ‘n waterbakkie en kos en koekies en baie lievte en ek is die gilikigste honkie wat 1 jaar en 1 dag out is.

    Ek het mos my niggies ontmoet toe hoor ek net een niggie is nou oor want een is weggegee hille hetie met ha reggekom nie ma se hille maak haar tiete lam want hille WOU nie met ha regkom nie ma se as sy ‘n groot erf gehat het kon Diesel by ons kom woon. Sy is ‘n American Staffie en ma se sy vreet mens vi brekvis.

    More gan ons royal wedding toe. Ma se ek moet nettie vir Camilla blaf nie want dan gan Tjaals my ytsmyt ek is ‘n royal dog. Ma se ons kyk soma so ini bed as die werelt vi ons soek is ons onir die duvet ons werk nie more nie want ma het gister gewerk op my vijaardag.

    Okei baai liewe tannies Krista en Graatjie

  12. Hoe was jou virjaardag toe? Ek hoop jyt en minsten een kat pirsent gikry!
    Het jou ma nie al ‘n kamirwân oorgebou ni? Of so iets – jare trug – het sy ‘n ding gebou.

  13. Frankie, my ma bou altyd iets. Sy se dis ha empaaier. Sy se sy bou drik op om my te voetir want ek vreet aweer my bed se spons yt. Sy se ‘n flooieteksie moenie vi ha kom vies maakie. Wat is ‘n flooieteksie huh?

    Maar tannie Graatjie ma willie he ek moet meer opi rekenaar nie want ek het noudie dag met moddirpoote kom tik toe gan da ‘n modder onir die h key in toe moes sy sikkel en die hele kiebort oopmaak en toe se sy ek moet bekoff.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s