Tuiste »

Weer ‘n Koebaai

Totsiens tannie Rika Louwrika

Ek mag nie opstandig word nie, maar as ek rondom my kyk is daar soveel ander wat eerder kan gaan.  Soveel useless mense-misbruikers en misbaksels wat nie eintlik die son verdien wat hulle gatte warm skyn nie.

Maar kanker kom vreet aan die goeies.  Elke dag.

Dankie Here dat ons hierdie formidabele sieraad kon ken.  En dat ons vandag langs die see by Blouberg van haar afskeid kon neem.  Daar waar sy soveel kere gestap en met U gepraat het.  Dis mooi daar.  Soos sy was.

Wat ‘n voorreg om haar te kon ken!

This entry was posted in Ongeklassifiseerd. Bookmark the permalink.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s