Tuiste »

Vir Steekbok

Kerf vir my ‘n bike bliksem

en verf haar rooi met ‘n tarentaalveer

sit die son in as voorlig dat ek more kan injaag

en die lelik voor my wegsmelt

Kerf vir my ‘n bike bliksem

dat gister uit my hare kan waai as die maan

wyebene op my agterseat kom sit

aai aai die witborskraai

fok jy wou mos weg loop draai

ek jaag my dae nou deur met wilde drome sonder keer

This entry was posted in Ongeklassifiseerd. Bookmark the permalink.

One thought on “Vir Steekbok

  1. sjoe dit kerf diep!!

    ek hou van die son wat alles wat lelik is weg moet smelt

    ek sal ook hou van ‘n rit op daai bike want dit voel asof die lewe my tart, want iewers dink ek het ek weggedraai

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s