Tuiste »

die klimaks in ‘n hallelujah. die kos in die pot

Wonder hoeveel mense al hierdie lied probeer doen het soos die meester homself.  Nietemin sukkel ek nog om ‘n lelike vertolking op te spoor – cohen2mense wat die song aanvat, het darem min of meer die ability om iets moois uit die keelgate te slinger.  Of die ordentlikheid om nou nie te wil opfok en simpel lyk nie.

Liewe maaikie kom noudie dag tuis en maak my SIT (met force) en druk klank in my ore. “LUISTER!!!”

Tweede keer toe le ek op die naat van my rug met my oe toe soos ‘n gekruisigde, en hoendervleis wat hulself in vlae herhaal op my liggaam.  Susan Boyle se poging.  Eks ‘n stem mens.  Sucker vir ‘n voice.  Sing vir my mooi, en ek sal jou kar vir jou was!

Cohen laat my bietjie aan Anthony Bordain dink. Of is dit andersom? En daai ou is moer sexy – dis nou Bordain. Een van daai na wie ek sommer drie maal sal kyk!ab Vir hom sal ek rooiwyn skink terwyl hy vir my bone en vleis stowe in ‘n warm vuurhert. Of so maak hy my voel. En dan moet hy vir my poems lees in sy smelt-tjoklit stem. Ek dink nie hy kan sing nie – of hy was nog altyd net te skaam om dit op tv te doen as ekke kyk.

Maar hy mag praat. En kook. En smile. En skryf. En ek dink soen ook, as ek daai bekkie so beloer! Ek sal sommer sy voete vir hom vryf terwyl hy vir my hallelujah pleeg in woord.

Wie weet, miskien brand die pot aan. Mens is nooit te oud om ‘n Boeremeisie te verlei nie.

“Hallelujah”

I’ve heard there was a secret chord
That David played, and it pleased the Lord
But you don’t really care for music, do you?
It goes like this
The fourth, the fifth
The minor fall, the major lift
The baffled king composing Hallelujah

Hallelujah, Hallelujah
Hallelujah, Hallelujah

Your faith was strong but you needed proof
You saw her bathing on the roof
Her beauty in the moonlight overthrew you
She tied you to a kitchen chair
She broke your throne, and she cut your hair
And from your lips she drew the Hallelujah

Hallelujah, Hallelujah
Hallelujah, Hallelujah

Baby I have been here before
I know this room, I’ve walked this floor
I used to live alone before I knew you.
I’ve seen your flag on the marble arch
Love is not a victory march
It’s a cold and it’s a broken Hallelujah

Hallelujah, Hallelujah
Hallelujah, Hallelujah

There was a time when you let me know
What’s really going on below
But now you never show it to me, do you?
And remember when I moved in you
The holy dove was moving too
And every breath we drew was Hallelujah

Hallelujah, Hallelujah
Hallelujah, Hallelujah

Maybe there’s a God above
But all I’ve ever learned from love
Was how to shoot at someone who outdrew you
It’s not a cry you can hear at night
It’s not somebody who has seen the light
It’s a cold and it’s a broken Hallelujah

Hallelujah, Hallelujah
Hallelujah, Hallelujah

You say I took the name in vain
I don’t even know the name
But if I did, well, really, what’s it to you?
There’s a blaze of light in every word
It doesn’t matter which you heard
The holy or the broken Hallelujah

Hallelujah, Hallelujah
Hallelujah, Hallelujah

I did my best, it wasn’t much
I couldn’t feel, so I tried to touch
I’ve told the truth, I didn’t come to fool you
And even though it all went wrong
I’ll stand before the Lord of Song
With nothing on my tongue but Hallelujah

Hallelujah, Hallelujah

This entry was posted in Ongeklassifiseerd. Bookmark the permalink.

6 thoughts on “die klimaks in ‘n hallelujah. die kos in die pot

  1. Wat ‘n pragtige lied.Amen op hierdie Halleluja , maar om dit net aan die ANC toe te dig , is onregverdig.

  2. Ek het ook eendag die een wat gehoorsaam moet word verras met ‘n stukkie sang. As boetedoening moet ek nou haar kar was, bone en vleis stowe, wyn skink en haar voete vryf. Dit alles terwyl die skeibriewe met die twaalfde gebod bygevoeg bloots op die tafel lê.
    Respekte vir die duusmans en duusmaninne wat liksens het om die sang/praat/kook/smile/skryf ding te mag pleeg. Dit is moeiliker as wat dit lyk.

  3. KK (sonir die a ini middel) jy is ‘n grapgat en ‘n droom man daarby. Duidelik vee vroumens haar gat aan die gebooie en skeibriewe af, en jy is maar te gewillig om met leep ogies te vry(f)
    Sys lakkie!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s