Tuiste »

Sop Dieet – Dag 5

Mmmm. Is ek ‘n failure? In my oe ja. Maar dis nie die restaurant se skuld dat hulle nie ***sop op die menu het nie.

Gistraand sussie se verjaardag treat gehad by Grand West met ete en ‘n show. En die groepsdruk was te erg. Ek moes vis eet. Sjoe maar toe voel ek goed hoor! Yoh. Beter as die bruinrys wat bestem was vir die keelgat.sop4

En vanaand, in die woorde van Barry Roux: VANAAND GAAN ONS BRAAI!!!!

Steak le en wag. Maar om die dag om te kry, le voor: sop sop sop. Want ek wil darem nie nou sommer moed opgee nie. Nie oor ek soos ‘n vis in die water voel vanoggend nie, maar oor my commitment getoets word – oukei, ek het gefaal op ‘n manier, maar dis ‘n wroeging vir ‘n ander nag.

En more moet ek nursery bou, want ek gaan ‘n mama hond en 4 van 7 babas foster. Die ander 3 reeds is hemel toe. Watch this space. As die honde dit maak, skryf een dalk net ‘n nuwe dagboek op my blog.

Nou moet ek my sop warm maak om die knorrende maag te stil voor een van my honde my byt. Klink hier is ‘n leeu in my derms…

This entry was posted in Ongeklassifiseerd. Bookmark the permalink.

One thought on “Sop Dieet – Dag 5

  1. Bloedbek, dit klink vir my heel aanvaarbaar as ‘n kickstart – kan mens tee gedrink word aan heuning en kaneel? Want ek eet heuning op my salticrax en kaneel in my gluhwein…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s