Tuiste »

Dagboek van ‘n Foster

Ek het nie ‘n naam nie maar dis vir my nie nou belangrik nie.

Ek het ‘n warm veilige bed, en ek slaap teen ‘n paneel verwarmer en ek kry kos om te eet, sodat ek genoeg melkies kan he om my vier kinders kos te gee.dbv

Ek is ‘n goeie ma. Al is 3 van my kinders dood, is ek ‘n goeie ma. Ek lyk treurig. Ek het ‘n velsiekte wat die ingilse ‘mange’ noem maar ek kry behandeling daarvoor. Ek weet nie hoe lank dit gaan neem voordat ek beter voel nie. Ek jeuk vreeslik en my ore bloei op die punte van die krap en skud. Die hare op my lyf is min en my vel is rooi en opgehewe, maar steek nie my rugstring of ribbes weg nie.

Ek kry baie liefde, en my stertjie swaai kliphard teen die matras as iemand nader kom met ‘n sagte stem en kossies.

Ek kom van Eersterivier. Ek is gelukkig waar ek nou is. Niemand skop en skree op my nie. Als is sag nou. My bed, my kos, die stemme wat kom kyk na ons.

Dis lekker

This entry was posted in Ongeklassifiseerd. Bookmark the permalink.

7 thoughts on “Dagboek van ‘n Foster

  1. Daardie oë is pure dankbaarheid. Skoor, ek het nie woorde nie – die ma sonder naam is pragtig en ek weet nie HOE kan mense hard werk met lewende wesens nie…nie op `n harde manier nie. So bly ma-sonder-naam is nou in foster care waar dit sag,warm en goed is.

  2. My naam is nou FielaVlooi.
    My ore bloei vandag van jeuk
    Ek gaan netnou weer veearts toe. Ons veearts gaan weg. Almal is hartseer. Sys oulik.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s