Tuiste »

Sonkind, kom ons vreet vleis

Toe sussie, kry vir ons die gids of vertaal dit sommer in AFRIKONS vir ons, want as ek moet ingils lees en in Afrikaans kook, maak ek netnou maar eerder weer sop!sop5

Wat seg jy? Moet netnie neuk met te baie eiers nie want my een kiepie het ophou le, so ek is op ‘n eier per dag in die nes.

Toe jys mos innovative, energetic en bedonird genoeg om te gym.

En mag ek kaasworsies eet?  En rooiwyn drink?

I challenge you om vir ons ‘n BLOG DIEET uit te werk en dan kry ons ‘n klomp wat wil saamspeel en kyk hoe ons kan vaar en of vleis mens beter laat voel as fyn sop.

Countdown begin …..

NOU!

This entry was posted in Ongeklassifiseerd. Bookmark the permalink.

2 thoughts on “Sonkind, kom ons vreet vleis

  1. Jy is lekker mal, né. Okay, laat ek net bietjie navorsing doen. Gee my die week en ek kom terug na jou toe

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s